

KEURIGE ROMANY CREAMS
250g botter
250 ml bruinsuiker
180 ml witsuiker
3 eiers
625ml koekmeel gesif
125ml kakao gesif
5ml bakpoeier Continue reading


KEURIGE ROMANY CREAMS
250g botter
250 ml bruinsuiker
180 ml witsuiker
3 eiers
625ml koekmeel gesif
125ml kakao gesif
5ml bakpoeier Continue reading→


SKAAPRIB IDEES
FeF Francois Gericke:
Ek maak ‘n 6 ure skaaprib. Vrydagaand vat ek die vetste rib wat ek kan kry en sny die vel mooi blokkies.
Dan meng ek varsgemaalde koljander, swartpeper en roosmaryn en smeer goed in elke slooitjie in.
Satermiddag 3 uur maak ek vuur (met hout) en dan hang ek die rib so 60 cm vanaf die vuur.
Hy word so elke 20 min geroteer en hang daar vir 4 tot 5 uur.
Dan word hy in ‘n groot braaikbak gesit met ‘n bietjie water en ‘n skoot suurlemoensap.
Deksel op in die oond teen 220°C vir 30 min. Maak hom oop vir laaste 10 min. Continue reading→


TAAI HOENDER MET MAYONNAISE
12 hoenderstukke
250 ml mayonaise
125ml tamatiesous
4 eetlepels appelkooskonfyt
20 ml worchestersous Continue reading→
YSKOUE KOFFIE – AARBEI SMOOTHIE
Halwe koppie jogurt( ekt aarbei gevat) .
Een ryp piesang
Halwe teelepel goeie koffie ( na smaak seker maar)
En 2 of 3 ysblokkies kap ‘n bietjie fyner.
Sit in voedselverwerker tot goed gemeng. so 2 tot 3 min. hang van spoed af.
Skink in ‘n mooi glas. Strooi bietjie kakao oor en versier met ‘n mint blaartjie en dis dit!!
BRON – Pam Saal
My resep is baie maklik en eenvoudig maar nie almal hou daarvan nie, maar hier is hy:
Waartlemoen in blokkies gesny, haal pitte uit.
Fetta kaas in blokkies gesny.
Rooi uie in skywe.
Rosyntjies sonder pitte.
Sous: ¾ koppie lime juice
2 telepels bruin suiker
Swart peper na smaak.
Gebruik jou eie oordeel van hoeveel jy wil insit want dit hang af vir hoeveel mense jy wil maak.
BRON – Yvonne Digovich


WARM MACKEREL, NEW POTATO AND BEETROOT SALAD
Een van my gunstelinge
Salad ingredients
450 g new potatoes
3 smoked mackerel fillets, skinned
250g beetroot, cooked
2 celery sticks, sliced
50 g walnuts Continue reading→
WENKE VIR BRUINSOUS
FOOD LOVERS RECIPES
Pieter Coetzee – Hoe maak jy jou gunsteling bruinsous vir jou famile?
Koos van der Merwe – Ek vat Boerewors en maak dit gaar in n braaipan met water. As die wors bruin gebraai is haal dit uit. Voeg nou n koppie water by die pan saam met die bruin gebraaide sous van die wors en laat stadig kook. Voeg bruin uie sous poeier in en roer goed. Maak die sous redelik duk afhangende waarvoor ek dit gaan gebruik maar daai gebraaide wors se smaak, maak n groot verskil aan die sous.
Adri van Staden – Ek kook ‘n bietjie maalvleis totdat dit gaar is en verdik dan die sous met Bisto of bruinuie soppoeier.
Mona Bekker – 2 eetlepels bisto, 2 eetlepels tamatiesous, 2 eetlepels blatjang, en bietjie lou water en roer totdat dik dikker word
FOTO GELEEN BY RSG
BUFFEL POTJIE
Braai uie met olie. Sit dan die vleis in, as jy wilds vleis gebruik giet vars pynappelsap oor en lê vir 10 min in die sap, dreineer dan af en roer vleis in pot. Braai effens. Voeg 500 ml water, soja sous en spesrye by soos jy voel. Laat stadig prut vir so 3 ure. Voeg die aartappels, wortels en boontjies bo op druk net mooi onder sous in, prut vir ±15 min. Continue reading→
I use a regular cake recipe .. Chocolate, vanilla, red velvet … Then I crumb the cake, then add icing. Enough so I can make a ball with it.
Then I roll into balls and freeze them.
When they’re frozen, I dip the stick in chocolate then into the ball, so it doesn’t slide down the stick. Then dip the whole thing in chocolate. You have to decorate quickly, because the chocolate hardens fast.
BRON – Sa-eeda Daniels
CHOCOLATE CAKE WITH CASTOR SUGAR
Cake:
225g Stork Bake
4 extra large eggs, separated
15 ml baking powder
500 ml castor sugar
750 ml flour
250 ml water
Stork Cream Icing:
250g Stork Bake
500g icing sugar, sifted
Advice
You can always make icing darker by adding colouring but you would need to make more icing to make it lighter.
Preheat the oven to 180°C.
Cream the Stork Bake and sugar until light and creamy.
Add the egg yolks and beat well.
Fold in the dry ingredients and water in 2 batches.
Beat the egg whites until stiff, and fold in the cake mix.
Pour into 2 greased baking pans and bake for 30 – 45 minutes, or until a skewer comes out clean.
Icing:
Beat the Stork Bake until soft and as white as possible.
Gradually beat in half the icing sugar and then beat in the remaining icing sugar.
For chocolate icing:
Beat 125 ml cocoa into the softened Stork Bake, and then use 400 g icing sugar and 45 ml milk.
For coloured icing:
Once your icing is made, divide into bowls according to the amount of colours you need for your cake. Add a little colouring at a time and mix well with a spoon.
Photo and recipe by Sa-eeda Daniels
You cannot copy content of this page
