

DRAGON VRUGTE SMOOTHIES
½ dragon vrug, geskil en in blokkies gesny
100 ml water
½ koppie ys
80- 100 ml enige geur yoghurt
Gooi alles in die versapper en versap. Bedien dadelik.
Resep en foto: Jackie Kotze


DRAGON VRUGTE SMOOTHIES
½ dragon vrug, geskil en in blokkies gesny
100 ml water
½ koppie ys
80- 100 ml enige geur yoghurt
Gooi alles in die versapper en versap. Bedien dadelik.
Resep en foto: Jackie Kotze


MAKLIKE VRUGTE SMOOTHIE MET FLAX SAAD
1 piesang
6 aarbeie
1 appel
2 eetlepels verfynde flax saad meel
1 koppie amandel melk – of melk van jou keuse
½ koppie water
Meng alles tot glad in menger.
(Die flax saad is die een bestanddeel wat die mees belangrik is, want dit werk die maag) 🙂
Resep geplaas deur Benita Rodrigues
Foto: Benita Rodrigues


A-LA-LISKA SMOOTHIE CONCOCTION
2 over ripe big paw paws, ice cold out of the fridge, peeled and chopped
250 ml fresh full cream (ice cold)
250 ml full cream milk (ice cold)
4 tablespoons honey, overflowing, don’t be shy
Blend the paw paws very well till puree like, add the cream and blend again, add the milk and blend again, lastly add the honey and blend again, then taste a sip to make sure it is perfect.
Now blend some more till your blender or smoothie maker nearly burns out…
Now put in the fridge for at least an hour.
Keep the glasses in fridge until needed.
Stir before pouring into ice cold glasses.
Batch makes about 2 to 3 litres.
Recipe and Photo: Liska Mariska Hulme


DRUIWE SMOOTHIE
2 k vanilla roomys
500 g druiwe korrels (rooi) sonder pitte en takkies
1 t vanilla essens
Sit alles in die versapper en skommel tot fyn, geniet terwyl koud is.
Foto: Gideon Louw



BEET EN WORTEL SMOOTHIE
Ons ontbyt vele oggende.
1 redelike groot beet
1 groot wortel
1 perske
2 vars pruime
Papaja na smaak, ongeveer 1 kp opgesny
1 lekker dik sny suurlemoen
stukkie vars gemmer
1 klein bakkie jogurt – bulgaars of gegeur
ongeveer 30 ml Low Cal Koeldrank
Continue reading→


PAPAJA WAATLEMOEN EN AARBEI SORBET SMOOTHIE
Ek het hierdie smoothie vir ons vanaand gemaak.
1 papaja, in blokkies gesny
8 kwart stukke waatlemoen, in blokkies gesny
4 groot scoops aarbei sorbet
Meng alles saam in die voedselverwerker en bedien.
Resep en foto deur Elna Erasmus


PIESANG EN SJOKOLADE GLADDEJANTJIES
140g piesang gesny
175 vetvrye vanilla jogurt
5ml caco
5ml vanilla essence
2ml kaneel
Baie ys
Blits in versapper en geniet as ontbyt
RESEP EN FOTO: Leandri Potgieter


AARBEI EN PIESANG GLADDEJANTJIES
Heerlike gesonde gladdejantjie vir ‘n vinnige ontbyt of sommer net ‘n peuselhappie.
150 g aarbeie
70 g piesang
175 g vetvrye aarbei joghurt
heuning na smaak
ys
Haal die blaartjies van die aarbeie af en was die aarbeie af.
Skil en sny die piesang.
Plaas die piesang, aarbei en jogurt in ‘n versapper en pols tot glad.
Voeg ys by en pols tot glad.
Voeg heuning by en pols ‘n laaste keer.
Indien jy nie haastig is nie, kan jy die vrugte vries en die ys elimineer. (Ek verkies dit so… heerlik dik)
FOTO EN RESEP: Leandri Potgieter


VARS PYNAPPEL SMOOTHIE
Plaas bietjie Rhodes sap (ek het so ¾ koppie mangosap gebruik) onder in die blender, gevolg deur 1½ koppie ysblokkies (afhangend van hoe dik jy dit soek) en laastens stukke van ‘n medium vars geel pynappel (die kleinerige soetes). Crush alless saam en geniet.
Foto’s en resep: Christelle van Rooyen

ABUNDANT VEGETABLE SMOOTHIES
2 Roma tomatoes
1 small carrot
1 small zucchini
1 glove garlic
1 tablespoon onion
2 stalks of celery
1 red bell pepper
1 tablespoon fresh parsley
2 cups of water
Blend all ingredients together until creamy
VITAMIN K RICH SAVORY BASIL SOUP
1 bunch fresh basil Continue reading→
You cannot copy content of this page
