

VARS PYNAPPEL SMOOTHIE
Plaas bietjie Rhodes sap (ek het so ¾ koppie mangosap gebruik) onder in die blender, gevolg deur 1½ koppie ysblokkies (afhangend van hoe dik jy dit soek) en laastens stukke van ‘n medium vars geel pynappel (die kleinerige soetes). Crush alless saam en geniet.
Foto’s en resep: Christelle van Rooyen






