

PAPAJA WAATLEMOEN EN AARBEI SORBET SMOOTHIE
Ek het hierdie smoothie vir ons vanaand gemaak.
1 papaja, in blokkies gesny
8 kwart stukke waatlemoen, in blokkies gesny
4 groot scoops aarbei sorbet
Meng alles saam in die voedselverwerker en bedien.
Resep en foto deur Elna Erasmus







geskuif