WENKE VIR LEKKER JELLY
Liezel Van der Merwe – Hoe maak ‘n mens lekker jelly? Ek maak priesies soos die pakkie sê en dis altyd te “taai” help asb
Nastassja Zeelie – Ek gooi ‘n telepel gelatien ook by. Maak die jelly fermer. Die jelly en gelatien moet baie goed opgelos wees. Continue reading












