

MARSHMALLOW SLAAI MET PYNAPPEL
Dit is net so bietjie lekkerder as heerlik
300 g Malvalekkers.
1 Blikkie fyn pynappel
175 ml granadilla joghurt
Sny malvalekkers in kwarte. Meng al die bestanddele saam. Laat staan oornag en geniet dit die volgende dag.
Wenk:
Ek kon nie besluit of die nagereg of slaai is nie. Dit is nou ‘n vyfster LipLekLekker resep.
FOTO: Anton Fourie






