TRACY SE CROISSANTS
Ek het vanoggend vroeg begin croissants maak. Ek deel die bestandele met julle, maar sal later wanneer ek wel op die internet kan kom sal ek probeer om die link op te sit waar die instruksies is op youtube. Ek dink die keer sal die youtube video dit beter verduidelik as wat ek kaan. (Croissant – taste of paris – bruno albouze – the real deal) dit verg so bietjie tyd, maar wel die moeite werd. Die croissants proe hemels en die tekstuur is perfek.
Croissants
Deeg: 1 kop water, 4 tlp aktiewe droe gis, 3 1/2 kop brood meel, 3 tlp sout, 1/4 kop suiker, 6 1/2 eetl sagte botter
Vir die vou proses het jy 250g botter.
FOTO: Tracy Minny
RESEP EN METODE
https://www.youtube.com/watch?v=2OAUM0MRgQw









