



JOHAN SE TEESUIKER – KRISTALSUIKER
Goeie môre en so maak jy Teesuiker of kristalsuiker of tousuiker
Meng suiker en water totdat die oplossing versadig is (wanneer suiker nie meer wil oplos in die water nie)
Sit ń plastiek gewiggie of kraaltjie onder aan punt van tou dat dit reguit af in glas kan hang
Sit op ń veilige plek na ń paar dae sal kristalle aan die tou begin vorm hoe lange jy dit los hoe groter en meer kristalle vorm
Ek her myne gekleur deur ń tande stokkie te gebruik om die regte kleur te kry
Dit vat tyd gee maar genoeg kans
Wanneer kristalle klaar gevorm het haal uit oplossing en hang op om droog te word
Jy kan ook stokkies gebruik soos in die 2de foto.
Foto en resep: Johan Coetzee
2DE FOTO. Carrie Segar Malan Continue reading









