

NAAN MET KOMYNSAAD BROODJIE
Gisteraand se oorskiet kerrie smaak vanaand nog beter saam met tuisgebakte naan broodjies met komynsaad.
Naan met komynsaad (Eng = cumin)
2.5 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
125 ml lou warm water
125 ml olyf olie
1 teelepel sout
2 teelepels komynsaad (heel) Continue reading
Author Archives: Benhet Nieuwenhuis
HOENDER, KEKKERERTJIE EN EIERVRUG KERRIE MET KLAPPERMELK




HOENDER, KEKKERERTJIE EN EIERVRUG KERRIE MET KLAPPERMELK
Resep en foto’s: Elsabie Templeton
FOOD LOVERS RECIPES
Maak eers die Kerrie sous en sit dan die stukkies gesnyde hoender borsies by sodat die hoender nie te lank kook en kliphard word nie.
1 groot ui gekap
1 teelepel knoffel gerasper of fyngedruk
2 teelepels gerasperde vars gemmerwortel
Sap van 1 suurlemoen
1 medium groote eiervrug afgewas, droog gemaak en in blokkies gesny met skil aan
3 eetlepels kerrie poeier van sterkte soos verlang
2 eetlepels breyani kruie
2 teelepels borrie
2 teelepels fyn komyn
2 teelepels fyn koljander
1 eetlepel mosterdsaad Continue reading
SUENELL SE SOUTTERTJIES


SUENELL SE SOUTTERTJIES
200grm Ham
300grm Smokies(gerookte worsies)
200grm Mushrooms
200grm Kaas
Als fyn gerasper.
2 pakkies souspoeier
2 eiers
100grm koekmeel
400ml Melk/room
200ml Water – warm Continue reading
HOENDER CHAKALAKA SLIDERS


HOENDER CHAKALAKA SLIDERS
1 heel gaar hoender, ontbeen en uitgepluis.
1 blik chakalaka, mild and spicy
1 koppie mayonnaise
1 teelepel knoffelpoeier
1 teelepel pietersielie
1 koppie wit cheddar kaas, gerasper
1 eetlepel gesmelte botter
12 sagte broodrolletjies ( verkieslik die wat aan mekaar is ) Continue reading
SUIKERKOEKIES MET ROYAL ICING



SUIKERKOEKIES MET ROYAL ICING
Lewer sowat 60 koekies
125 ml sagte botter of margarien
250 ml suiker
1 eier kamer temperatuur
30 ml vanielje
625 ml (2 ½ koppies ) koekmeel
10 ml bakpoeier
30 ml melk, louwarm
2.5 sout
Klop botter/margarien met houtlepel of klits met elektriese klitser, voeg suiker geleidelik by en klop tot goed gemeng. Voeg eier, melk en geursel by. Meng goed. Continue reading
ONFEILBARE SKONS




ONFEILBARE SKONS
2 koppies meel
4 teelepels bakpoeier
sout
2 eier
1 koppie melk
½ koppie olie
Meng die droë bestanddele. Klits die eier, melk en kookolie saam en meng
met droë bestanddele. Bak in kolwyntjie pannetjies vir ongeveer +/- 10 min by 200 ºC ( 12 standaard skons) Continue reading
MINESTRONE SOP A LA ELSABIE



MINESTRONE SOP A LA ELSABIE
1 groot ui gerasper
2 aartappels gerasper
3 wortels gerasper
‘n bos seldery stingels en blare opgekap,
5 baie ryp tamaties skilletjies in kook water afgetrek en opgekap,
250g fyn gesnyde spek,
1 koppie 4-in-1 sop mengsel.
Ongeveer ‘n liter kookwater
Plaas alles in jou stoompot en stoom tot alles lekker sag is
Ek het effens te veel water ingegooi en toe met ‘n pakkie minestrone poeiersop dit verdik. Continue reading
LEWER EN NIERTJIE KOEKIES EN MIELIEKOEKIES


LEWER EN NIERTJIE KOEKIES EN MIELIEKOEKIES
8 niertjies
± ½ skaap lewer
2 uie
3 aartappels
Maal bogenoemde alles saam.
Meng by:
2 teelepels asyn
1 koppie koekmeel
2 eiers
6 teelepels bakpoeier
‘n knippie sout en peper
Braai in diep olie. Continue reading
ROMERIGE TUNA, PASTA EN BROKKOLI


ROMERIGE TUNA, PASTA EN BROKKOLI
4 koppies gaar pasta vorms
2 koppies liggies gestoomde brokkoli stukkies
2 blikkies gedreineerde gevlokte tuna
2 koppies medium dikte witsous
2 geklitste eiers
2 koppies gerasperde Cheddar kaas
Roer die eiers by die witsous in asook 1 koppie van die kaas. Meng al die bestanddele behalwe die ekstra koppie kaas. Skep in gesmeerde oondbak en bak vir 25 min by 180°C.
Resep en foto: Elsabie Templeton
GEBAKTE LEMOENPOEDING


GEBAKTE LEMOENPOEDING
NOTA: Vir die van julle wat grootmaat spysenering doen, het ek die resep 8 x vermeerder om 1 groot shafing dish vol te maak. Beproef.
3/4 koppie koekmeel
1/2 koppie suiker
1/2 koppie melk
1/2 koppie botter
1 jumbo eier
2 eetlepels appelkooskonfyt
1/2 teelepels bi-carb
1 teelepel lemoenskil gerasper
knippie sout Continue reading

