

SJOKOLADE S’MORES CUPCAKES
1 ¾ koppie bruismeel
2 koppies wit suiker
¾ koppie kakao
1 ½ teelepel koeksoda
¾ teelepel sout
2 groot eiers
1 koppie karringmelk (of vervang met 1 eetlepel wit asyn in 1 koppie melk; laat staan vir 5 min tot dik)
½ koppie botter, gesmelt
1 eetlepel vanilla ekstrak
1 koppie warm koffie (of 2 teelepels kitskoffie in 1 koppie kookwater) Continue reading












