


JOHAN SE HOENDERPASTEI
6 hoenderborsies
5 naeltjies
1 ui
½ koppie sago
1 prunet sampioene
Cheddar kaas Continue reading
Author Archives: Anton Fourie
SPEK EN KAAS TWISTS


SPEK EN KAAS TWISTS
Vat ‘n pak ontvriesde blaardeeg (puff pastry). Smeer Hot English Mustard oor. Ek het die mosterd gevolg met ‘n dun lagie blatjang. Sprinkel gerasperde kaas oor. Nou vat jy repe “streaky bacon” en lê dit in rye oor die kaas. Sny nou die deeg tussen die stroke spek.
Nou vir die tricky deel: vat ‘n gesnyde strook aan die punte en begin in teenoorgestelde rigtings te draai/twist tot jy net deeg sien en sit op ‘n bakplaat. Bak teen 160°C vir 20 tot 25 min tot goudbruin.
Bron: Wayne Dugmore
BAR ONE SJOKOLADEKOEK


BAR ONE SJOKOLADEKOEK
3 koppies water
8 eetlepels kakao
1 koppie olie
Kook bogenoemde saam en laat afkoel.
Klits 8 eiers en 3 koppies suiker baie goed.
Voeg die volgende by die eiermengsel:
4 koppies koekmeel
8 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
Meng goed deur. Continue reading
LIANDIE SE GEVULDE PATAT


LIANDIE SE GEVULDE PATAT
‘n Groot oond gebakte patat, in die helfte gesny, uit gehol en gevul met ‘n mengsel van gaar hoender, suurroom, kaas, grasuie en die oorblywende patat. Toe gedraai met repe spek, gesmeer met chutney, kaas bo-oor gegooi en gebak in ‘n 180°C oond . Bedien met suurroom, rasper kaas en grasuie vir versiering.
Dit was ‘n GROOT patat (1.2kg), so ek het dit eers gekook in n pot met sout water om oond tyd te spaar. Daarna het ek dit +_ 45 min gebak in die oond. Het gesteek met ‘n toetspen om te toets of dit sag genoeg is.
Nadat die patat gaar was en klaar gevul was het ek dit +_20min gebak. Het self oordeel gebruik en veral gekyk of die spek goed daar is.
Bron: Liandie Jonker
CARMARI SE GEBAKTE TILAPIA



CARMARI SE GEBAKTE TILAPIA
1,5 kg visn in sulke ‘skywe’ gesny (talapia)
1 rooi uitjie
Smelt saam in mikrogolf:
2 eetlepels appelkooskonfyt
2 eetlepels egte botter 1 rooi uitjie
Meng by:
2 groot knoffelhuisies, fyn gerasper
± 5 cm vars gemmer, fyn gerasper
1 teelepel mayonnaise
2 eetlepel tamatie paste
swart peper na smaak
1 teelepel cumin
1 teelepel coriander
¾ teelepel fyn nutmeg
2 lourier blare
(Het peppadews ingelê en van die vloeistof het oorgebly-was net asyn, suiker, bietjie water en vars gemmer) net 2 eetlepels van dit bygevoeg Continue reading
BLOUWILDEBEES BRAAIWORS


BLOUWILDEBEES BRAAIWORS
Die resep is my ouma s’n en ek gee dit weer soos dit geskryf is:
9 pond vleis
3 pond spek
2 eetlepels sout
4 eetlepels geroosterde koljander
1 teelepel fyn naeltjies
1 teelepel peper
Half koppie asyn Continue reading
EAT SUM MORE 3 INGREDIENTS BISCUIT


EAT SUM MORE 3 INGREDIENTS BISCUIT
500 g butter
2 heaped cups icing sugar
6 cups cake flour Continue reading
3 INGREDIENTS BISCUITS

3 INGREDIENTS BISCUITS
250g butter
1 cup icing sugar
3 cups flour Continue reading
ALICIA SE PIZZA VULSEL


ALICIA SE PIZZA VULSEL
Vir die deeg het ek sommer winkeldeeg gevat.
Vulsel:
400g mince gebraai met n blikkie tamatie en uie en pakkie tamatie paste.
Ek het toe my deeg gerol en in my pizza pan gesit en gesmeer met sweet chillie sous en steakhouse sousie, toe bietjie kaas gestrooi, uie, mince en green pepper en toe weer bietjie kaas. Continue reading
SHERIF ALLIE CUPCAKES


SHERIF ALLIE CUPCAKES
Skei 6 eiers
Klits eier gele en 1 en halwe kop suiker tot romerig.
Gooi 1 koppie olie by en een koppie kookwater.
Gooi by 1 teel vanilla en klits goed. Sif 2 kop koekmeel en 4 teel bakpoeier en ‘n knippie sout. Continue reading

