

SHERIF ALLIE CUPCAKES
Skei 6 eiers
Klits eier gele en 1 en halwe kop suiker tot romerig.
Gooi 1 koppie olie by en een koppie kookwater.
Gooi by 1 teel vanilla en klits goed. Sif 2 kop koekmeel en 4 teel bakpoeier en ‘n knippie sout. Klits goed en klits eier witte styf vou in gooi in pannetjies bak 20 min teen 180 grade celcius.
Bron: Elsabe Britz Vander Watt






