4 cups cooked rice
2 tins tuna
4 eggs
1 large onion
1/2 cup mayonnaise
2 cups grated cheese
1 teaspoon paprika (woolies smoked is extra nice)
Salt & pepper to taste Continue reading
4 cups cooked rice
2 tins tuna
4 eggs
1 large onion
1/2 cup mayonnaise
2 cups grated cheese
1 teaspoon paprika (woolies smoked is extra nice)
Salt & pepper to taste Continue reading→
-Ons dit lekker gesout en peper
-Bietjie woestersous en appelkoos konfyt gesmeer
-In die pan het manlief bietjie lemoensap inggegooi en ons dit toegemaak met tinfoil,
-Garlic ingedruk
-Ons het oond op 200 gesit en hom so 2ure gebak
Oopgemaak en toe lekker gebraai van bo sodat die vet kan skiet, heerlik
Bron: Linda Bouwer Peo (Eie Foto)


WORS EN HOENDERPASTEI
3 of 4 hoender filette in blokkies gesny
500 g wors vel af en in stukkies gemaak
1 ui opgesny
Braai uie eers bietjie
Voeg hoender en wors by.
Braai tot gaar.
Bietjie hoenderspeserye, paprika, peper, gekapte pietersielie ( of die flokkies.)
Sout na smaak Continue reading→
BROODDEEG APPELPASTEIE
Brooddeeg uit die winkel, en dit deur my pastamasjien se nr 5 stelling gesit.
Vulsel gemaak met appels, sultanas, botter en bruin suiker.
Ronde ringetjies gedruk en halfmaantjies gevou om die vulsel en met ‘n vurk vasgedruk.
Braai soos vetkoekies in medium warm olie en strooi kaneelsuiker oor.
Dit is ook niks olierig nie.
Resep en foto: Bernadene Daniel Prinsloo

KAMBRO BESPREKING
The Kambro (Fockea edulis) is a plant indigenous to the Karoo and Eastern-Cape. It consists of two tiny greyish leaves above the ground that are so inconspicious that it can be easily missed, even if one is carefully looking for it. Under the surface the Kambro plant has a big bulb however, similar to a sweet patatoe. It is edible and makes very nice jam.
Kambro-konfyt
Uit Peter-jasies se resepteboek
Jasper Cloete het soos volg weet:
Kambro is ‘n wilde plant wat ‘n knol onder die grond maak, die knol lyk baie soos ‘n patat (‘n groot patat) en dit kom in die Karoo voor. Dit groei tussen klippe en net klein blaartjies steek bokant die grond uit, jy moet dus weet hoe die plant lyk om daarna te gaan soek, en dan is die knol onder die grond tussen die klippe en met ‘n groot gesukkel kan jy dit uit kry. Continue reading→
KORSLOSE TUNATERTJIES
125 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
1 ml sout
125 g gaar, gesnipperde spekvleis
250 ml gerasperde cheddarkaas
2 x 170 g blikkies tuna, goed gedreineer
2 eiers, geklits
375 ml melk
2 ml paprika
1 ui, gerasper Continue reading→
BLIKKIE VIS EN PASTA
Okay sooo hier is dit nou! Dit is nie vir die mense wat nie van ryk kos hou nie. LOL en bly ver weg as jy op ‘n dieët is.
1 blikkie tamatie Pilchards
1 blikkie tuna
pasta of spagetti genoeg vir hoeveel mense jy kos maak
½ ui, gekap
5 ml knoffel
olyf olie
truffel olie (kan by woolies koop)
room
tamatie paste
sout en peper
chilly, enige warm sous of jy kan een chilly fyn kap
5 ml basil, origanum, parsley, tiemie en paprika
egte botter
Parmasaan kaas
suiker, as nodig Continue reading→
TUNA SALAD L’ADORE
250 g shell noodles
100 ml oil
100 ml white vineger
10 ml sugar
5 ml mustard powder
1 clove garlic, crushed
salt and pepper
2 tins of tuna in brine
1 can of anchovy fillets
1 packet of black olives, pitted and sliced
25 ml mayonnaise
2 tomatoes
4 hard boiled eggs
spring onions Continue reading→


EENVOUDIGE TRIFLE
Dis n baie eenvoudige bymekaar gooi trifle en alles instant.
Jam roll in skywe gesny en onder in bak gepak,
Ultra Mel lagie gegooi, jelly lagie gegooi (instant jelly werk beter vir my, kan nie wag dat dit moet afkoel en stol nie),
Een blikkie perske skywe & een blikkie gemengde vrugte lagie gegooi (sonder die sous)
So het ek aangehou tot bo
Ek gebruik Orley whip vir bo-op en sprinkle met chocolate vermicelli.
Bron: Sharon Viljoen
250 g Tennis biscuits
150 g butter
4x 50 g Crunchie bars
600 ml thickened cream
395 g condensed milk
15 ml lemon juice Continue reading→
You cannot copy content of this page
