

EENVOUDIGE TRIFLE
Dis n baie eenvoudige bymekaar gooi trifle en alles instant.
Jam roll in skywe gesny en onder in bak gepak,
Ultra Mel lagie gegooi, jelly lagie gegooi (instant jelly werk beter vir my, kan nie wag dat dit moet afkoel en stol nie),
Een blikkie perske skywe & een blikkie gemengde vrugte lagie gegooi (sonder die sous)
So het ek aangehou tot bo
Ek gebruik Orley whip vir bo-op en sprinkle met chocolate vermicelli.
Bron: Sharon Viljoen






