EIERVRUG EN TAMATIE STAPEL
Lekker maklike bygereggie!
Bak dikkerige snye eiervrug in die oond, met net olyfolie oorgesmeer en ‘n bietjie Maldon-sout.
Sny rooiryp tamaties in dieselfde dik snye.
Pak opmekaar soos op foto, met ‘n goeie kwaliteit gesnyde mozzarella tussen-in en bo-op.
Hou in lou-oond terywl jy ander kos kook, sodat die mozzarella smelt en die tamatieskywe warm word. Continue reading











