

VINNIGE HERDERSPASTEI
500 g maalvleis
1 ui gekap
Vars gemaalde swartpeper
1 blikkie gemengde groente
1 pakkie oxtail soppoeier Continue reading
Author Archives: Amanda Struwig
GRANDMA S CHOCOLATE PUDDING


GRANDMA’S CHOCOLATE PUDDING
½ cup Cocoa
¼ cup Cornstarch (Mazina)
3 egg Yolks
1 cup of Sugar
¼ teaspoon salt
2 Cups of Milk
1 teaspoon Vanilla essence Continue reading
SCHALK SE LEKKERSTE PASTA


SCHALK SE LEKKERSTE PASTA
Oe ek dink ek mag maar ‘brag’. Ek’t vanaand die lekkerste pastagereg gemaak en dis so eenvoudig, het vergeet om foto te neem.
500 g pasta-skulpies
2 gerookte hoenderborsies, in skywe gesny
1 groen soetrissie, opgesny
2 wiele feta kaas, opgesny
2 groot agurkies, opgesny
mayonnaise
sout en peper na smaak
pasta speserye na smaak Continue reading
ALTA SE PEPERSOUS



ALTA SE PEPERSOUS
Lekkerste pepersous wat jy sal proe. Die foto is ongelukkig in die aand geneem maar jy sit sommer hierdie sous op alles. En die volgende oggend sommer op jou broodjie….. Saam met die vleis (vol pepersous) is pap en sous en slaai.
Die slaai is piesangs en appels, gekapte pekanneute en mayo en kondensmelk Continue reading
LEKKER VINNIGE MACARONI EN MAALVLEIS GEREG


LEKKER VINNIGE MACARONI EN MAALVLEIS GEREG
800 g maalvleis.Ek gebruik 1/2 bees en 1/2 lam.
2 uie grof gekap
2 blikke sampioensop
2 blikke water.
1/2- 1 pak macaroni of penne.
1 t mostertpoeier
sout en peper na smaak.
1 t. Chilli vlokkkies.
1 t. Fyn knoffel ,of na smaak
1/2 koppie vars gekapte pietersielie
1/2 koppie gevriesde pitmielies
1/2 koppie gevriesde ertjies
1 koppie gerasperde kaas
so maak mens: Continue reading
SABRINA’S VEAL OR BEEF PAN ROAST


SABRINA’S VEAL OR BEEF PAN ROAST
1 kg veal / beef
8 slices streaky bacon
250 ml fresh cream
Fresh herbs rosemary, sage, thyme, garlic cloves 2
Olive oil
300 ml chicken stock
20 ml brandy
1/2 glass white wine Continue reading
ANELDA SE EENSKOTTEL HOENDERGEREG


ANELDA SE EENSKOTTEL HOENDERGEREG
Heerlike eengereg vir aandete ♡
Gooi alles in n oondbak.
1koppie rys (wat alreeds in water gesoak is)
1 blikkie rooi “kidney” beans gdreineer
1 groot ui opgekerf
1 koppie gevriesde ertjies & mielie mix
1 blikkie tamatie salsa
1 koppie hoender stock
Sout, rooipeper, swart Peper, organum Continue reading
BENHET SE GEROOKTE HOENDER


BENHET SE GEROOKTE HOENDER
Het hoender lekker ingevryf met lemon en roosmaryn spice en lemoen en swart peper spice!
Bo op my rakkie gesit! En n uur gerook

Ekt hom hier oop gesny om die kleur ook te kan sien binne.
Rook metode Johan sin! Foelie onder, Rooibos tee sakkie oop geskeer en saagsels! Lekker warm hitte!!
Resep: Benhet Nieuwenhuis
NADIA SE RUNEBERG KOLWYNTJIES


NADIA SE RUNEBERG KOLWYNTJIES
Spesiaal vars gebak vanuit hier in Finland. Volgende week is dit die 5de Februarie dan is dit Runebergs dag hier. Ek sien op die webtuiste is daar al klaar ‘n resep, maar hierdie een het ander bestanddele in. Runeberg was ‘n digter hier in Finland. Hy het die sweedse weergawe van Finland se nationale lied geskryf. My man is mal oor die koek, so toe besluit ek om dit self te probeer bak.
Runebergs Tårta (Runeberg Kolwyntjies)
2 koppies meel
1 koppie gemmerkoekies, gekrummel
¾ koppie amandels, fyn gekap
1 teelepel bakpoeier
1 teelepel koeksoda
1 teelepel sout
2 teelepels lemoen zest
1 teelepel kardamom, fyn
1 teelepel amandel ekstrak
1 koppie botter
½ koppie suiker
1 koppie donker bruin suiker Continue reading
FATIMA SE PEPPERMENT TERT


FATIMA SE PEPPERMENT TERT
1 blik pepperment caramel
500 ml room of orley whip
1 pakkie Tennisbeskuitjies
1 pakkie suurlemoen jellie
1 koppie warm water
1 Cadbury mint slab Continue reading

