

TIGER BROOD
7 g droe gis
1 teelepel suiker
525 ml warm water (40 – 45 ºC)
2 teelepel sout
750 g koekmeel
Meng in ‘n glasbak die gis, suiker en 60 ml warm water. Laat staan vir 10 minute. Voeg dan sout en res van die water by gismengsel.
Voeg al die meel by en knie vir 10 minute tot ‘n sagte elastiese deeg. Plaas deeg in ‘n goed gesmeerde bak en maak toe met clingwrap. Laat rys vir een uur. Continue reading








