MARINATED SPRINGBOK CHOPS
Serves 4-6
1,5 kg springbok chops
Marinade
250 g tin crushed pineapple
60 ml (¼ cup) soya sauce
250 ml (1 cup) mayonnaise
250 ml (1 cup) chutney
60 ml (¼ cup) olive oil
60 ml (¼ cup) honey-and-mustard sauce
5 ml (1 teaspoon) mild curry powder
30 ml (2 tablespoons) sugar
30 ml (2 tablespoons) dried mixed herbs
salt and freshly ground black pepper Continue reading→
Author Archives: adamcloete
KOOKWATER PASTEIDEEG
KOOKWATER PASTEIDEEG
Bros deeg wat perfek werk vir die onderkant van pasteitjies omdat dit ordentlik deur bak sonder om taai te wees. Ek vind dit die beste deeg vir wildspasteitjies wat ek sommer in my medium grootte muffin panne maak.
125 ml kookwater
125 g botter of margarine (ek gebruik botter dit smaak ook lekkerder)
500 ml (280 g) bruismeel (of koekmeel + 2 teelepels bakpoeier)
2 ml sout
Smelt die botter of margarine in die kookwater. Sif die meel, bakpoeier en sout saam en meng die kookwater mengsel by tot ‘n sagte deeg vorm. Ek gebruik my deeghak in my menger. Continue reading
KNOFFEL KAAS BROODROL
EASY CALZONES
Ready made pie crust, or make your own. Or use pizza dough
5 tomatoes sliced thin.
a Tablespoon Herbs (Rosemary,oregano, basil or any Italian herbs)
Cream cheese, Parmesan, Mozzarella, Romano (or a blended package of fine shredded cheese)
salt and pepper to taste.
Blend the herbs and cheeses together Continue reading
BACON EN KAAS BROODROLLETJIES
So 8 snye brood
Kaas
Bacon
Sny korsies van brood af en rol plat met koekroller
Sit n skyfie kaas bo op
Rol toe
Draai dan bacon om dit
Steek vas met tandestokie
Braai in pan op stoof met botter Continue reading
CHINESE RYS
Chinese rys word met koue rys gemaak. Sorg vir genoeg olie. Neem 3 eiers en scramble dit in n pan en hou eenkant. Braai gekapte ui en hou eenkant. Braai repies hoender of steak (met spice of soya sous maar sorg dat die vog weggebraai is). Opsioneel: braai sampioene en gevriesde gemengde groente. Gooi nou alles terug in die pan saam met koue rys. Besluit self oor porsies. Strooi met sout, peper en pietersielie na smaak.
Bron: Tina de Beer Gouws
Marian van Deventer
ek het klapper olie gevat en rou rys en n ui en3knoffel huisies en n stukkie gemmer gevat en dit saam gebraai tot rys lekker bruin was. Toe het ek sesame oil bygegooi en soyasous. Het nou nie spesefieke hoeveelheid van die 2 nie toe het ek kort kort bietjie water bygegooi en met deksel gekook tot gaar.
In ander pan het ek mushrooms, klein mielies opgesny, broccoli, blomkool gebraai. Laaste tamaties in gesit dat dit net warm raak. Voor ek die rys en groente gemeng het het ek rocket ingesnipper.
Foto: Marian van Deventer
CHICKEN WELLINGTON (HOENDER)
6 Hoenderfillette
500g opgekapte Sampioene
2 groot Leeks
1 Ui
250g Bacon stukkies
Dijon mostert
Pof deeg
Paprika
250ml Room
Sout en peper.
Meelblom Continue reading
MACARONI EN KAAS MET ‘N KINKEL
MACARONI EN KAAS MET ‘N KINKEL
Vir die vleis:
500 g maalvleis
2 lourierblare
250 ml beesekstrak (blokkie) gemeng met 2 eetlepels tamatiepasta
2 fyngekapte uie
½ fyngekapte groenrissie
2 teelepels oreganum
150 g bacon stukkies
sout en peper na smaak.
2 lourierblare.
Vir die macaroni
250 g gaar kort macaroni stukkies
Bechamelsous met baie kaas. (witsous)
Ekstra kaas om bo-oor te strooi Continue reading
IDEES VIR SUURLEMOENSAP/STROOP


Willem Potgieter.
Kan nie presies onthou nie. Suiker en sap word op n double boiler gesmelt. Mag nie kook nie. Bottel en maak aan met water soos benodig. lemonade.
Christine Steyn.
Ons is juis nou besig om ons suurlemoen sap te vries in ysblokkies. so lekker in disse, water, coke.
Lindi Claassens
By my skoonma gekry. Druk jou suurlemoene uit.. Kook in d micro tot dit net net begin kook. Gooi in bottels en stoor in d yskas. Net soos gewone suurlemoensap …. van jou pelle gaan ook ekstra lief wees vir jou as jy met sulke bottels by hulle aankom. ( jy kan dit natuurlik vir enigiets gebruik).
Estelle Janse van Rensburg
Vir suurlemoenstroop, gebruik gelyke hoeveelhede sap en suiker, maw vir elke koppie suurlemoen sap n koppie suiker, bring stadig tot kookpunt op stoof terwyl dit geroer word, MOENIE KOOK nie, laat afkoel en gooi in houer, gebruik soos aanmaak koeldrank met water of limonade.
IDEES VIR GESONDE VIS SONDER OLIE OF BOTTER
IDEES VIR GESONDE VIS SONDER OLIE OF BOTTER
Suzette Hoebergen:
Maak ‘n paste van 2 knoffelhuisies, 1 teelepel gemaalde koriander en 1 teelepel cumin, ‘n half teelepel elk van pypkaneel en paprika. sout en peper en meng saam met vars suurlemoen om die paste te vorm. Smeer oor vis en plaas in oondbak met bakpapier. Plaas kwarte suurlemoen aan weerskante van die vis en bak tot gaar. Dit is baie lekker en gesond. Ek bak klein tamaties saam met die vis. Onthou wat ook lekker is is as jy die vis net grill en dan ‘n smoor maak van tamatie, knoffel en uie en basil en oor die vis gooi. Gesonde souse maak vis lekker as jy nie wil botter gebruik nie. Soos mosterd en ‘n bietjie olyf olie maak ook ‘n groot verskil.
Anthea Ernest:
Jy kan dit stoom ook. Met aromat en peper, uie en stukkie knoffel. Heerlik!
Hettie Bezuidenhout:
Ek spuit myne net met olyfolie en bak dit in die oond. Haal halfpad uit en smeer pesto oor. Bak verder. Continue reading













