

LEMOENKOEK MET STROOP EN KERSIES
Koekdeeg
3 eiers
250 ml strooisuiker.
100 ml botter
375 ml koekmeel
7 ml bakpoeier
5 ml koeksoda,
halwe houer kersies, (kersies in kleiner stukkies gesny)
handvol gekapte pekaneute nie te fyn gekap
2 teelepls gerasperde lemoenskil en die huisies van die lemoene wat uitgedruk is
200 ml melk. Continue reading
Author Archives: adamcloete
COCONUT CAKE
HEARTY FISH CHOWDER
HEARTY FISH CHOWDER
4 slice(s) center-cut bacon
1 large carrot, chopped
1 medium (13-ounce) celery root, peeled and chopped
1 large (12-ounce) all-purpose potato, peeled and chopped
2 small (4 to 6 ounces each) onions, chopped
2 tablespoon(s) all-purpose flour
1 cup(s) clam juice, bottled
1/2 cup(s) water
1 pound(s) skinless cod fillets, cut into 1-inch chunks
1/2 cup(s) reduced-fat (2%) milk
Salt
Pepper
Fresh flat-leaf parsley leaves, chopped, for garnish Continue reading
BRUSSELSPRUIT GEBAK
BRUSSELSPRUIT GEBAK
brusselspruite
250 ml room
100 ml melk
1 pakkie tamatiesop poeier
Cheddarkaas, na smaak
Parmesankaas, vir bo-op
Mikrogolf die spruite vir 5 minute.
Meng die room (ek het yoghurt gebruik) en melk met die pakkie tamatiesop poeier en meng baie goed. Meng ook bietjie Cheddarkaas daarby.
Plaas die spruite in ‘n oondbak en giet die roommengsel oor. Strooi Parmesankaas bo-oor en bak vir 10 minute in die mikrogolf op hoog. Bak ‘n verdere 15 minute in die oond by 180ºC tot die sous goed verdik het.
Resep en foto: Adam Cloete
PEETMA SE VLAKOEKIES
PEETMA SE VLAKOEKIES
(Ek het dit dubbel gemaak) werk wonderlik in die koekiedrukker
250 g botter
3 koppies meel
1 koppie suiker
2 eiers
8 eetlepels vlapoeier
4 teelepels bakpoeier
1 teelepel vanilla Continue reading
KAASWORS
Gebruik die resep vir die kaaswors, en gooi 5 kg kaas in vir elke 30kg worsvleis..Vleisland se LEKKERSTE Boerewors resep…
32kg vleis
8kg Vet
650gr sout
60gr Swart peper
50gr Fyn Naeltjies
50gr Fyn Neutmuskaat
300gr Koljander (Roasted)
500ml Woestersous
500Ml BRUIN ASYN
4 lt KOUE WATER… Continue reading
KAASWORS-CHEESE GRILLERS
2,25 kg gemaalde varknek
500 g Emmenthaler kaas, in baie klein blokkies gesny
4½ teelepels sout
5 naeltjies
¾ teelepel salpeter
4½ teelepels gemengde kruie
2 teelepels varsgemaalde swartpeper
1½ teelepel gemaalde wonderpeper
1 teelepel tiemie
1 knoffelknol, skoongemaak en fyngedruk Continue reading
TUNA IDEES
Kook tuna en vlok,kook penne macaroni,halwe kp kaas,kp melk en blk tamatie en uie smoor sout en peper meng alles saam skep in oondbak gooi nog n kp kaas bo oor bak in oond 180c 25 min
Alida Samuels
Ek neem aan die Tuna is klaar skoon gemaak en fillets gesny. Vat die fillets en sny blokkies so 2×2 cm. gooi vis spesrye op en laat staan in die yskas vir ten minste 1 uur of langer. Ek los vir n helke dag dan is die vis mooi styf en die speserye in gesmelt. Gebruik regte botter en smelt in lou warm pan. Braai die stukkies Tuna in die botter stadig tot gaar mooi bruin. Moenie uit droog nie. Ek gooi saam met die botter nat knoffel in vir n baie lekker smaak. Sodra dit gaar is gooi vars room by en laat prit vir n rukkie tot mooi gestol. Bedien saam met rys. Die ete is redelik ryk maar jy eet jou vingers af. Jy kan die vis stukkiies eers rou vries om later te gebruik maar hoe langer jy vries hoe meer pap raak vis as dit ontvries en kry vinnig n snaakse smaak.
Koos van der Merwe
ek sny die tuna in skywe en braai liggies met olyf olie en soya sous, bedien dit as ‘n snack of voor gereg.
Hester Myburgh
Ronel Muller Thoma
jy kan vis in fillette sny maak n marinade aan van Olyf olie, knoffel, sout, peper, suurlemoensap! Gooi oor en laat staan vir halfuur. Nou kan jy vis braai in warm pan of op oop vuur. Maar vis moet nog bietjie pienk binne wees.
BOERE LIMONCELO (SUURLEMOEN LIKEUR)
BOERE LIMONCELO (SUURLEMOEN LIKEUR)
Skil net die geel van ‘n klomp suurlemoene, gooi in bottel, gooi genoeg brandewyn (ek het ook ‘n whiskey weergawe gemaak) en laat staan vir 3 weke. Druk die sap uit en gooi deur ‘n moeselien doek (of vadoek) om alle onsuiwerhede uit te kry.
Maak ‘n DIK 1:1 suiker/suurlemoenstroop – kook tot die spulletjie na Lyons Syrup lyk.
Los die nou vir 3 weke terwyl die skilletjies hulle sinne verloor in die alkohol. Skommel die suurlemoenskil/alkohol elke dag om te sorg dat al die skilletjies hulle beurt in die alkohol kry. Gooi daardie aftreksel deur ‘n moeselien doek en meng soveel van die stroop by die alkohol mengsel tot dit vir jou soet genoeg is. Dit mag nodig wees om die stroop bietjie te verhit om dit makliker te laat meng.
Bron en foto: Petro Borchard
KERRIEVIS VIR DADELIK EET
Neem een heel skoongemaakte Geelstert vis waarvan die vel afgetrek is, maak snye teen die kante (score). Vryf dit in met growwe sout en plaas in die yskas. Dit is beter indien jy fillette het wat jy in opdien stukke kan opsny en dit sal ook die kooktyd verminder.. Skil en sny twee uie in dun skywe en braai dit in bietjie olie tot deurskynend. Continue reading













