LEMOENKOEK MET STROOP EN KERSIES

tested
LEMOENKOEK MET STROOP EN KERSIES
Koekdeeg
3 eiers
250 ml strooisuiker.
100 ml botter
375 ml koekmeel
7 ml bakpoeier
5 ml koeksoda,
halwe houer kersies, (kersies in kleiner stukkies gesny)
handvol gekapte pekaneute nie te fyn gekap
2 teelepls gerasperde lemoenski
l en die huisies van die lemoene wat uitgedruk is
200 ml melk. 

Klits die suiker en eiers baie goed. voeg by die kersies, neute en lemoenskil. gebruik bietjie van die melk om koeksoda in op te los.kook melk en botter saam sif meel en bakpoeier by eier mengsel in gooi melk en botter mengsel geleidelik by en meng (nie klits nie) laastens roer koeksoda en melk oplosing by. keer uit in pan en bakhalfuur 180 grade. Stroop 250 ml suiker 150 ml water 350 ml lemoemsap 30 ml botter 10 ml lemoenskil kook suiker, water, botter en lemoenskil saam, laat afkoel en voeg lemoensap by. wanneer koek uit oond kom giet sous oor.

Bron:  Elsa Hattingh

Foto:  Elsa Hattingh




COCONUT CAKE

2014-07-03-coconutcaketested
COCONUT CAKE
6 eggs
1 1/2 cups good quality coconut milk( not lite)
1/2 cup shredded coconut
1/2 cup Natvia
1/8 tsp seasalt
1 cup extra virgin coconut oil melted
2 cups buckwheat flour
1 tsp baking powder
Coconut Icing:
1/2 cup toasted shredded coconut
1/4 cup coconut oil
2 tbs Natvia
Preheat oven to 180c.Line a 20 cm round cake tin
Separate the eggs.beat egg whites till soft peaks form
To the yolks add the natvia,coconut oil and sea salt and beat to a smooth consistency.Stir the baking powder into the flour and add this to the egg mixture.add the coconut milk and the coconut and beat for 1-2 minutes.
Fold in the egg whites or beat on a low speed until just combined.
Spoon into the prepared tin and bake for 30 -40 minutes or until a toothpick comes out clean when inserted in the middle.
Cool before icing.
Mix everything for the icing together and spoon over cake.

Hettie Bezuidenhout:
Ek het al die koek gebak. Hy is baie lekker. Ek het hom vir die grap vir St Patricks dag gebak vir die Irish kliente en groen icing.   Ek het hom met almond flour gebak i p v die buckwhaet want dis al way ek gehad het.

 

foto: Hettie Bezuidenhout




HEARTY FISH CHOWDER

fish chowdertested

HEARTY FISH CHOWDER
4 slice(s) center-cut bacon
1 large carrot, chopped
1 medium (13-ounce) celery root, peeled and chopped
1 large (12-ounce) all-purpose potato, peeled and chopped
2 small (4 to 6 ounces each) onions, chopped
2 tablespoon(s) all-purpose flour
1 cup(s) clam juice, bottled
1/2 cup(s) water
1 pound(s) skinless cod fillets, cut into 1-inch chunks
1/2 cup(s) reduced-fat (2%) milk
Salt
Pepper
Fresh flat-leaf parsley leaves, chopped, for garnish

Directions
1. In 6- to 7-quart saucepot, cook bacon on medium 5 to 7 minutes or until browned and crisp, turning occasionally. Drain on paper towels; set aside. Discard all but 1 tablespoon bacon fat.
2. While bacon cooks, in large microwave-safe bowl, combine carrot, celery root, potato, and 2 tablespoons water. Cover with vented plastic wrap and microwave on High 5 minutes or until vegetables are just tender.
3. Keep saucepot with rendered bacon fat on medium. Add onion and cook 6 to 8 minutes or until tender, stirring occasionally. Add carrot mixture and cook 2 minutes, stirring.
4. Add flour and cook 2 minutes, stirring. Add clam juice and water and whisk until smooth. Heat to boiling, stirring occasionally. Add cod chunks, cover, and cook 4 to 5 minutes or until fish just turns opaque throughout.
5. Stir in milk, 1/4 teaspoon salt, and 1/8 teaspoon freshly ground black pepper. Cook 1 to 2 minutes or until hot but not boiling. Crumble reserved bacon. Spoon chowder into shallow bowls; garnish with parsley and bacon.
Foto:  Elize de Kock

 




BRUSSELSPRUIT GEBAK

2014-07-02-brusselsproutstested

BRUSSELSPRUIT GEBAK
brusselspruite
250 ml room
100 ml melk
1 pakkie tamatiesop poeier
Cheddarkaas, na smaak
Parmesankaas, vir bo-op

Mikrogolf die spruite vir 5 minute.
Meng die room (ek het yoghurt gebruik) en melk met die pakkie tamatiesop poeier en meng baie goed. Meng ook bietjie Cheddarkaas daarby.
Plaas die spruite in ‘n oondbak en giet die roommengsel oor. Strooi Parmesankaas bo-oor en bak vir 10 minute in die mikrogolf op hoog. Bak ‘n verdere 15 minute in die oond by 180ºC tot die sous goed verdik het.

Resep en foto:  Adam Cloete




PEETMA SE VLAKOEKIES

2014-06-30-peetmasevlakoekiestested

PEETMA SE VLAKOEKIES
(Ek het dit dubbel gemaak) werk wonderlik in die koekiedrukker
250 g botter
3 koppies meel
1 koppie suiker
2 eiers
8 eetlepels vlapoeier
4 teelepels bakpoeier
1 teelepel vanilla
Room botter en suiker voeg eiers en vanilla by. Voeg droë bestanddele by. Knie goed. Dit is ‘n sagte deeg. Rol uit of rol balletjies of sit deur koekiemaker. Bak by 180 ºC  vir 10 tot 12 minute. Hanteer versigtig dit is ‘n bros koekie.

Bron:  Alice Meintjies
Foto: Jeanette Martins




KAASWORS

2014-06-30-stefaansseworstested

KAASWORS

Gebruik die resep vir die kaaswors, en gooi 5 kg kaas in vir elke 30kg worsvleis..Vleisland se LEKKERSTE Boerewors resep…
32kg vleis
8kg Vet

650gr sout
60gr Swart peper
50gr Fyn Naeltjies
50gr Fyn Neutmuskaat
300gr Koljander (Roasted)
500ml Woestersous
500Ml BRUIN ASYN
4 lt KOUE WATER…

Sny die Vleis en vet in Blokkies meng die speserys deur saam met die asyn en woestersous…maal dan alles saam, en meng dan die kuoe water lekker deur voor jy begin stop.
(Vir DROEWORS…los die Asyn, en die Water uit)

Bron:  Stefaans Blaauw




KAASWORS-CHEESE GRILLERS

gerookte worstestedkaaswors koos

KAASWORS-CHEESE GRILLERS

2,25 kg gemaalde varknek
500 g Emmenthaler kaas, in baie klein blokkies gesny
4½ teelepels sout
5 naeltjies
¾ teelepel salpeter
4½ teelepels gemengde kruie
2 teelepels varsgemaalde swartpeper
1½ teelepel gemaalde wonderpeper
1 teelepel tiemie
1 knoffelknol, skoongemaak en fyngedruk

Meng die sout en salpeter en werk goed in die vleis in. Laat oornag staan.
Voeg die knoffel en kruie en speserye by die vleis. Werk goed deur.
Maal alles weer fyn.
Werk die kaas goed by die vleis in.
Stop die vleis in geskikte derm.
Posjeer die wors vir 20 minute in water van 71ºC.
Maak gaar soos jy verkies.
Foto: Koos van der Merwe

Stefaans Blaauw – Vir Gerookte Kaaswors – Jy sal bietjie Quick Red CURE ook moet bysit..Pienk sout, wat jy by enige speserye groothandel te koop kry soos Freddy Hirsch, Crouw national, ens…anders is die smaak nie lekker nie

 

ROOK DIE CHEESE GRILLERS
So rook ek die Cheese grillers en enige iemand kan dit maar probeer. Jy hoef nie n roker te koop nie.
Ek het een van die box berokers wat jy n laaitjie met watte en spirits in sit. Ek het dit die vorige keer gebruik maar die rook te warm vir die cheese grillers en dan rook die kaas uit.

Vanaand het ek iets anders probeer
In my ingeboude braaier
Gas Burner met n pannetjie bo op
Saagsels in die pannetjie. Die saagsels maak ek nat dan smeul dit langer
Cheese grillers so n halwe meter bokant die saagsels op n rooster
Sodra die saagsel begin smeul maak ek die braaier voor toe.

Belangrik
As jou cheese griller klaar gestop is moet jy dit posjeer.
Posjeer is om dit in warm water te kook nie warmer as 72 grade nie. Ek kook net vir 10 minute .
Haal dit uit en plaas dadelik in ys water.
Die Chees griller kry nou n heeltemal wit/bleek kleur.
Sodra dit hitte kry kom die pienk kleur uit die vleis uit
Laat die cheese grillers behoorlik droog word voor jy rook anders vat die rook nie
As jy klaar gerook het is die cheese griller so 80% gaar

So lyk die rokery en die bleek cheese griller, Dan gerook nie te veel nie anders raak dit bitter en dan n gaar gemaakte een.

Ek het die resepp op die blog al voorheen getoets en elke keer as ek dit maak raak dit beter. Die nuutste is om Chilli’s ook in te sit. Ek gebruik sommer wat ek noem die winkel chilli’s(Vars Chillis) so 4 per kg vleis. Ek sny dit stukkies en maal dit saam met die vleis. Op die foto waar ek die een gesny het kan jy ongelukkig nie die chilli’s sien nie maar die een onder kan jy die donker kolletjies chilli sien.

Koos van der Merwe

gerookte wors ROOK VAN WORS

 

 




TUNA IDEES

 

2014-06-30-tuna

Kook tuna en vlok,kook penne macaroni,halwe kp kaas,kp melk en blk tamatie en uie smoor sout en peper meng alles saam skep in oondbak gooi nog n kp kaas bo oor bak in oond 180c 25 min

Alida Samuels

Ek neem aan die Tuna is klaar skoon gemaak en fillets gesny. Vat die fillets en sny blokkies so 2×2 cm. gooi vis spesrye op en laat staan in die yskas vir ten minste 1 uur of langer. Ek los vir n helke dag dan is die vis mooi styf en die speserye in gesmelt. Gebruik regte botter en smelt in lou warm pan. Braai die stukkies Tuna in die botter stadig tot gaar mooi bruin. Moenie uit droog nie. Ek gooi saam met die botter nat knoffel in vir n baie lekker smaak. Sodra dit gaar is gooi vars room by en laat prit vir n rukkie tot mooi gestol. Bedien saam met rys. Die ete is redelik ryk maar jy eet jou vingers af. Jy kan die vis stukkiies eers rou vries om later te gebruik maar hoe langer jy vries hoe meer pap raak vis as dit ontvries en kry vinnig n snaakse smaak.

Koos van der Merwe

ek sny die tuna in skywe en braai liggies met olyf olie en soya sous, bedien dit as ‘n snack of voor gereg.

Hester Myburgh

Ronel Muller Thoma
jy kan vis in fillette sny maak n marinade aan van Olyf olie, knoffel, sout, peper, suurlemoensap! Gooi oor en laat staan vir halfuur. Nou kan jy vis braai in warm pan of op oop vuur. Maar vis moet nog bietjie pienk binne wees.




BOERE LIMONCELO (SUURLEMOEN LIKEUR)

2014-06-30-suurlemoenlikeurtested

BOERE LIMONCELO (SUURLEMOEN LIKEUR)

Skil net die geel van ‘n klomp suurlemoene, gooi in bottel, gooi genoeg brandewyn (ek het ook ‘n whiskey weergawe gemaak) en laat staan vir 3 weke. Druk die sap uit en gooi deur ‘n moeselien doek (of vadoek) om alle onsuiwerhede uit te kry.
Maak ‘n DIK 1:1 suiker/suurlemoenstroop – kook tot die spulletjie na Lyons Syrup lyk.
Los die nou vir 3 weke terwyl die skilletjies hulle sinne verloor in die alkohol. Skommel die suurlemoenskil/
alkohol elke dag om te sorg dat al die skilletjies hulle beurt in die alkohol kry. Gooi daardie aftreksel deur ‘n moeselien doek en meng soveel van die stroop by die alkohol mengsel tot dit vir jou soet genoeg is. Dit mag nodig wees om die stroop bietjie te verhit om dit makliker te laat meng.

Bron en foto:  Petro Borchard




KERRIEVIS VIR DADELIK EET

2014-06-27-kerrievistested

Neem een heel skoongemaakte Geelstert vis waarvan die vel afgetrek is, maak snye teen die kante (score). Vryf dit in met growwe sout en plaas in die yskas. Dit is beter indien jy fillette het wat jy in opdien stukke kan opsny en dit sal ook die kooktyd verminder.. Skil en sny twee uie in dun skywe en braai dit in bietjie olie tot deurskynend.
Voeg dan een teelepel gemmer poeier, 2 fyngemaakte knoffelhuisies, 2 lourierblare, 1 teelepel borrie, ½ teelepel rissiepoeier, 1 teelepel vis-masala, 1 teelepel cumin en koljanderpoeier gemeng en 1 teelepel gewone kerrie (sterkte van jou keuse) saam met 2 kaneel stokkies by die uie en roer vinnig vir twee minute. Voeg die inhoud van 1 blikkie gekapte tamaties en ½ koppie water by, geur met sout (onthou die vis is ook gesout), bedek en prut vir 15 minute.

Plaas die vis in die sous, bedek weer en prut verder vir ongeveer 20 minute of tot die vis gaar is. Draai die heel vis ‘n paar keer om tydens die kookproses. Om bietjie lyf aan die gereg te gee het ek ‘n bietjie gemengde, gevriesde groente sag ge-mikrogolf en 5 minute voor die einde van die kooktyd bygevoeg. Haal die lourierblare uit en skep oor in ‘n bedienbak. Indien jy die heel vis gebruik het, kan jy dit nou versigtig oopmaak, die ruggraat uithaal en in stukke sny. Bedien warm op rys of fyn aartappels.
Bron en foto:  ADAM CLOETE