
HETTIE SE SJOKOLADEKOEK
4 eiers geskei
½ teelepel sout
¾ koppie suiker
2 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
½ koppie kakao
1 koppie melk
1 teelepel vanilla geursel
½ koppie brandewyn
¾ koppie kanola olie
1 groot pepermint sjokolade Continue reading











