
Sny aartappels in skywe en kook sag. Braai uie, greenpepper, redpepper, yellowpepper, mushrooms, gesnyde ham, bacon bits. Gooi bietjie aromat in. Pak n laag aartappels, skep van die gebraaide mengsel oor en dan gerasperde kaas. Pak weer aartappels en skeep res van mengsel oor. Maak n pakkie wit uiesop aan met room en bietjie melk. Gooi oor die gereg en weer lekker baie gerasperde kaas oor. Continue reading













