
Sny aartappels in skywe en kook sag. Braai uie, greenpepper, redpepper, yellowpepper, mushrooms, gesnyde ham, bacon bits. Gooi bietjie aromat in. Pak n laag aartappels, skep van die gebraaide mengsel oor en dan gerasperde kaas. Pak weer aartappels en skeep res van mengsel oor. Maak n pakkie wit uiesop aan met room en bietjie melk. Gooi oor die gereg en weer lekker baie gerasperde kaas oor.
Bak in oond 180 grade tot kaas bruin.n klein bak gebruik jy een pak sop en 250ml room met bietjie melk.dat dit nie te dik is nie. Meng groot bak gebruik ek 500ml room en 2 pakkies sop met melk. Hoe meer vloeistof hoe sappiger.
As jy dit met pap doen meng jy die room in die gebraaide mengsel vooraf sonder die sop. Maak pap leke slap. Skep pap, mengsel, kaas, weer pap laaste van die mengsel en weerk kaas. Bak weer tot kaas gesmelt is
ESRE ELS







