ESRE SE AARTAPPELGEREG OF PAPTERT

tested

Sny aartappels in skywe en kook sag. Braai uie, greenpepper, redpepper, yellowpepper, mushrooms, gesnyde ham, bacon bits. Gooi bietjie aromat in. Pak n laag aartappels, skep van die gebraaide mengsel oor en dan gerasperde kaas. Pak weer aartappels en skeep res van mengsel oor. Maak n pakkie wit uiesop aan met room en bietjie melk. Gooi oor die gereg en weer lekker baie gerasperde kaas oor.

Bak in oond 180 grade tot kaas bruin.n klein bak gebruik jy een pak sop en 250ml room met bietjie melk.dat dit nie te dik is nie. Meng groot bak gebruik ek 500ml room en 2 pakkies sop met melk. Hoe meer vloeistof hoe sappiger.

As jy dit met pap doen meng jy die room in die gebraaide mengsel vooraf sonder die sop. Maak  pap leke slap. Skep pap, mengsel, kaas, weer pap laaste van die mengsel en weerk kaas. Bak weer tot kaas gesmelt is

ESRE ELS




ADAM SE BO-KAAP BIRYANI

2014-05-03-byrianitested

ADAM SE BO-KAAP BIRYANI

500g tot 1kg bredie vleis van jou keuse (skaap, bees of hoender)
1 groot gekapte ui
4 medium grootte aartappels in blokkies gesny
4 wortels in stukkies gesny
1 blikkie gekapte tamaties
1 teelepel biryani masala
1 teelepel gewone Kerrie (cartwrights – sterkte volgens jou keuse)
1 ½ teelepels cumin
1 teelepel gemmer
1 ½ teelepel borrie
2 teelepels fyn knoffel
2 kaneel stokkies
sout na smaak.
1 koppie gekookte rys waarby ‘n ½ teelepel borrie gevoeg is.
1 ½ koppie gaar lensies.
Twee eetlepels asyn

Braai die gekapte ui en kaneelstokkies in bietjie olie tot dit begin sag word en voeg die vleis by. Braai tot die vleis begin verbruin en voeg klein bietjie water by en laat kook tot die vleis halfpad gaar is (tyd gaan afhang van watter sort vleis jy gebruik). Meng die inhoud van die blikkie gekapte tamaties met die biryani masala, kerrie, cumin, gemmer, oorblywende borrie en knoffel en voeg dit by die vleis. Indien nodig, voeg nog bietjie water by. Bring tot kookpunt en laat prut vir ongeveer 15 minute. Voeg die aartappels, wortels, sout en asyn by en laat kook tot die groente sag is.

Skep lae vleis en groente, rys en lensies in ‘n opdienbak. Herhaal die lae tot die bak vol is en eindig met die oorblywende sous in die kastrol. Bedien warm.
Resep en foto:  ADAM CLOETE




BASILPESTO-PASTA SLAAI MET AVOKADO

2014-05-01-pestopastatested

BASILPESTO-PASTA SLAAI MET AVOKADO
Meng gaar pasta van jou keuse met ‘n opgesnyde tamatie, groenrissie en avocado asook olywe van jou keuse.   Strooi ‘n goeie skudsel Aromat en bietjie Cayenne peper oor.   Meng ± 2 eetlepels pesto met 2 eetlepels mayonnaise en meng dit versigtig deur die slaai om nie die opgesnyde avos stukkend te maak nie.   Die hoeveelheid hang af van die grootte van jou slaai en dit moet net genoeg wees om alles te smeer.   Maak toe met kleefplastiek en laat vir ten minste 30 minute staan vir die geure om goed deur te trek.

 

ADAM CLOETE




GEMAALDE ALIKRIK (Alikreuk) MET RYS

2014-04-29-allakriktested

GEMAALDE ALIKRIK (Alikreuk) MET RYS 
1 ui
ongeveer 15 gemaalde allekrik
‘n paar lourier blare
1 E suurlemoentiemie
½ k droë witwyn
‘n skeutjie sjerrie
1 E suurlemoensap
¼ t neutmuskaat 

Nota : Die resep is by benadering, want dit hang af hoeveel allekrik jy het.
Braai ‘n fyngekapte uie en voeg gemaalde allekrik by
Hierby kom lourierblaar en ‘n bietjie suurlemoentiemie
Geur met witwyn, ‘n skeutjie sjerrie en suurlemoensap
Kook goed deur en strooi sout en nuetmiskaat oor
Bedien met rys

Resep: Adam Cloete




LOW GI BRAN MUFFINS

2014-04-29-branmuffinstested
LOW GI BRAN MUFFINS

Beat together 2 eggs, 1 cup brown sugar and 4 Tbls Canola oil.
Add 1 cup oat bran pressed down into cup,
1 and a half cups cake flour and 2 cups digestive bran, half a teaspoon salt and 1 tablespoon Bicarbonate of Soda.
Add 1 large grated apple and 1 cup sultanas, 1 tsp ground cinnamon and 2 cups low fat milk a
nd 1 tsp vanilla essence.
Stir till well blended but do not overmix.

This mixture can be kept in the refrigerator for up to 30 days. When ready to bake drop in muffin pans and bake for 20 minutes at 180 deg C preheated oven. Do not freeze the batter but baked muffins freeze very well. These muffins are deliciously moist and do not need to be spread with margerine or butter.

RECIPE AND PHOTO: LEANNE THURSTON COETZER




MAMMA KRAAI SE BOEREWORS

2014-04-29-boerewordtested

MAMMA KRAAI SE BOEREWORS
1½ kg gemaalde beesvleis 
1½ kg gemaalde varkvleis 
500 g varkspek, grof gemaal of in klein blokkies gesny/skaapvet
50 ml heel koljander
25 ml sout
5 ml peper
2 ml fyn naeltjies
2 ml fyn neut (nutmeg)
150 ml goeie asyn
50 ml wonderpeper (allspice)
ongeveer 9 g. derms

Meng vleise en spek.
Skroei die koljander en maal dan fyn.
Meng al die droë bestanddele en meng goed in die vleis in.
Voeg asyn by.
Laat staan ‘n klein rukkie en stop dan die derms.
Behalwe om te bak en braai, is hierdie ook ideaal vir droog vir droewors!!!!

Resep en foto: Louise Venter




NON FAIL YORKSHIRE PUDDINGS

2014-04-29-yorkshire

NON FAIL YORKSHIRE PUDDINGS
Preheat oven to 220 . I put my tin in with a 2 teaspoons of oil while the oven is preheating so it is nice and smoking hot to put the batter in. I use a deep muffin pan because they rise up as you can see in pic.
For the batter.
8 oz Flour
pinch of salt
4 med to large eggs.
approx 300 ml milk. ( you may need to adjust this . Batter needs to coat the back of a spoon

Sift flour and salt together and made a well in the center. Beat in the eggs and add milk . Mix till smooth and the consistency is right. I use a mixer.

Put 2 teaspoons of oil in muffin and put in oven while it is preheating. It must be really smoking hot. You can also use a big yorkshire pud tin, but I like individual ones. Do not put them on the top shelf in the oven because they rise so much that they will burn. They take from 15 – 25 mins, so keep and eye on them.

For the toad in the hole, you brown your sausages, arrange in tin then pour batter over.

Di Halliday This is my non fail Yorkshire Pud recipe




HOMEMADE PICKLED BEEF

tested

HOMEMADE PICKLED BEEF
2 kg Beef Brisket
4 tablespoons brown sugar
1 tablespoon saltpetre use only half of the saltpetre for rubbing
4 tabelspoons salt course salt
1 tablespoon black pepper corns
1 tablespoon allspice
6 bay leaves
3 garlic cloves split
Ask your butcher to debone the brisket. Mix half of the saltpetre with the salt and sugar and rub this mixture well into the meat. Add the peppercorns, allspice, garlic, bay leaves.. Put the meat into a glass container weigh down store in the fridge for a period of ten to fourteen days. Turning the meat every second day. Rinse off the beef put into a saucepan with cold water add onion carrot 1 tablespoon of pickling spice the remaining saltpetre , Bring to boil reduce heat and simmer for at least two hours until tender..

PAT SOUTHWOOD-THERON




CIABATTA ITALIAANSE BROODJIE

tested
CIABATTA ITALIAANSE BROODJIE
4 koppies Koekmeel
1 pakkie (10 gram) kitsgis
1 teelepel suiker
1 teelepel sout
500 ml lou water (nie warm nie) (2 koppies)
2 eetlepels Olyfolie

Oond 220 grade C
Plaas koekmeel, suiker, sout en kitsgis in ‘n mengbak.
Meng die olyfolie met die lou water
Voeg die water en olyfolie by die meelmengsel
Meng goed deur
Knie deeg nou vir 15 minute (in ‘n menger knie 1.30 minute op Spoed No 1 en dan so 8 minute op spoed nommer 2)
Bedek deegmengsel met Glad wrap en laat rys op ‘n warm plek vir so ongeveer 60 minute tot dubbel die grootte
Spuit pannetjie of bakplaat met Spray ‘n Cook.
(Ek gebruik ‘n standaard broodpannetjie)
Gooi bietjie meel in pannetjie en versprei meel eweredig in pan. Gooi ekstra meel af.
Bak vir 12 minute op 220 grade C en draai dan hitte af na 180 grade en bak vir ‘n verdere 20 minute.
Laat afkoel.
Die Italianers rooster nou die ciabatta en dit word dan Bruschetta genoem en word soos volg bedien:
Bedien nou saam met Caprese:

Mozzarellakaas (die ronde enetjie – verkieslik die een in “water”) in ringetjies gesny
Olyf en Basil Pesto
Roma tamaties in ringe gesny
Vars Basil

Bou nou die broodjies en geniet!!

Amanda Vallero Ek het vergeet om te noem: Ek druk sommer ook gesnyde olywe daarin of fyn songedroogde tamaties voor ek dit bak – so vir bietjie meer smaak

AMANDA VALLERO




SONDIGE-LEKKERTE KARAMEL YSKASTERT

2015-12-07-sondige-lekkertekaramelyskasterttested
SONDIGE-LEKKERTE KARAMEL YSKASTERT
1 blikkie caramel geklits
meng 500 ml room saam dit.
Pak laag tennisbeskuitjies en gooi mengsel derde daarvan oor beskuitjies dan weer laag tennisbeskuitjies, dan weer caramel en room mengsel en dan weer beskuitjie en laaste mengsel.
Krummel beskuitjies fyn bo-op (as jy nou sjokkie gehad het dan rasper jy dit tussen lae heeelik) maar jy gaan nou moet improvise).!!!
Plaas in yskas tot goed styf.
Ek het ook al met dieselfde tert piesang skyfies tussen lae gesit (sorg net dat jy besprinkel met suurlemoen anders verbruin hy).

Resep:  ELMARIE SNYMAN
Foto: Lisinda Blaauw