Hettie Bezuidenhout:
Ek het al die koek gebak. Hy is baie lekker. Ek het hom vir die grap vir St Patricks dag gebak vir die Irish kliente en groen icing. Ek het hom met almond flour gebak i p v die buckwhaet want dis al way ek gehad het.
foto: Hettie Bezuidenhout








