

Willem Potgieter.
Kan nie presies onthou nie. Suiker en sap word op n double boiler gesmelt. Mag nie kook nie. Bottel en maak aan met water soos benodig. lemonade.
Christine Steyn.
Ons is juis nou besig om ons suurlemoen sap te vries in ysblokkies. so lekker in disse, water, coke.
Lindi Claassens
By my skoonma gekry. Druk jou suurlemoene uit.. Kook in d micro tot dit net net begin kook. Gooi in bottels en stoor in d yskas. Net soos gewone suurlemoensap …. van jou pelle gaan ook ekstra lief wees vir jou as jy met sulke bottels by hulle aankom. ( jy kan dit natuurlik vir enigiets gebruik).
Estelle Janse van Rensburg
Vir suurlemoenstroop, gebruik gelyke hoeveelhede sap en suiker, maw vir elke koppie suurlemoen sap n koppie suiker, bring stadig tot kookpunt op stoof terwyl dit geroer word, MOENIE KOOK nie, laat afkoel en gooi in houer, gebruik soos aanmaak koeldrank met water of limonade.






