Soft serve frozen dessert made with crushed pineapples,
lemon juice, and lime juice
Photo courtesy of Kylie Healey
* This is not an official Disney recipe but rather a very close
replication.
Ingredients
2 20 ounce cans Dole crushed pineapple with juice
2 tablespoons lemon juice
2 tablespoons lime juice
1/3 cup sugar
1 and 1/2 cups heavy whipping cream, whipped Continue reading
Author Archives: adamcloete
MIELIEPAPSKYFIES (CHIPS)
Druk warm stywepap op die boom van uitgespoelde bak vas om ‘n laag +/- 25 mm dik te vorm. (Spoel bak dat dit net nat is onder vir die pap om nie vas te sit nie, of sprei dit met Spray&Cook.
Laat goed koud word en keer pap uit op snyplank
Sny pap in skyfies van 25mmx25mmx5mm Continue reading
GEURIGE OONDHOENDER
Hoender boudjies en dytjies of snitte van jou keuse
2 eetlepels Dijon mostert
2 eetlepels mayonnaise
2 eetlepels Worchestershire sous
2 eetlepels Sweet chilli sous.
1 teelepel oregano
1 teelepel tiemie
1 fyngemaakte knoffelhuisie
1 teelepel paprika
1 teelepel chilli poeier Continue reading
LIGTE ETE VAN KOUE GAAR VLEIS
LIGTE ETE VAN KOUE GAAR VLEIS
1-3 koppies gesnyde koue hoender- of skaapvleis
2 eiers, hardgekook
1 groot tamatie, skywe
1 koppie gekapte pynappel of piesangs
Smeer ‘n oondbak. Pak afwisselende lae vleis, vrugte, eiers en tamaties
Voeg kerriesous oor en bak 15 minute by 180ºC.
Kerriesous:
3 eetlepels botter
1 ui
sout
1 eetlepels appelkooskonfyt Continue reading
BAKPOEIER PANBROOD
500 ml meelblom
10 ml bakpoeier
125 ml suurmelk
5 ml sout
Sif droë bestanddele en meng met suurmelk.
Verhit ‘n dikboompan wat met olie gesmeer is.
Druk helfte van mengsel in pan en braai vir 10 min baie stadig.
Draai om en braai aan ander kant. Maak seker dat dit gaar is en herhaal met res van deeg.
Die deeg kan ook in ‘n ysterpot of -pan op kole gaargemaak word.
Resep geplaas deur Petro Calitz
HAKE WITH DILL AND LEMON SAUCE
BUTTERCREAM FROSTING – ORANGE
FRIED OKRA
VINNIGE BACON EN EIERGEREG
VINNIGE BACON EN EIERGEREG
500 – 600 g spek in blokkies gesny
10 eiers
1 bakkie ‘cook in cream’
Meng alles saam.
Bedek met foil en bak in oond op 180ºC vir 45 tot 55 min.
Optioneel: voeg rissies of enige spesery waarvan jy hou by.
Resep en foto: Elma Willemse
FETA KAASSMEER


FETA KAASSMEER
300 g fetakaas
2 knoffelhuisies
2 ml rooipeper
15 ml olyfolie
300 ml dik gewone jogurt
5 ml paprika
sout en swartpeper
Verwerk jogurt en kaas tot glad.
Voeg res van bestanddele by en drup olyfolie by.
Verkoel.
Maak 500 ml smeer.
Resep: Petro Calitz
Foto en nota: Ilze Jacobs
My feta kaas was sag soos Danish feta (dis hoe alle feta is in NZ!) maar ek is seker gewone feta sal heeltemal goed werk – veral as jy dit in die voedeselverwerker maak (soos ek). Ek het ook die olyfolie op die einde ingegegooi en weer gemeng vir ‘n paar sekondes.










