VINNIGE BACON EN EIERGEREG
500 – 600 g spek in blokkies gesny
10 eiers
1 bakkie ‘cook in cream’
Meng alles saam.
Bedek met foil en bak in oond op 180ºC vir 45 tot 55 min.
Optioneel: voeg rissies of enige spesery waarvan jy hou by.
Resep en foto: Elma Willemse








