

PETRO SE AARTAPPELKOEK
6 eiers, lig geklits
60 ml olyfolie
3 aartappels, gerasper
150 g spinasieblare, geskeur
sout en swartpeper
250 ml melk
250 ml koekmeel
2 uie, gerasper
30 ml tiemie, gekap
olie Continue reading
Author Archives: adamcloete
GEROLDE SKAAPRIB OP KOLE
GEKRUIDE SKAAPRIBROL
GEMMERPATATS


GEMMERPATATS
Resep: Petro Calitz
FOOD LOVERS RECIPES
6 patats, geskil
50 ml olyfolie
½ pakkie gemmerkoekies, fyn gemaak
5 ml sout
sap van 1 suurlemoen
250 ml gouestroop
60 ml bruinsuiker Continue reading
SUURROOM PASTEIKORS
Vryf margarine in die meel in. Meng die room en suurlemoensap en meng liggies met die meel- en margarinemengsel. Laat staan vir ten minste ‘n halfuur voor gebruik. Moet nie teveel meng nie.
Deeg word taai as teveel hanteer word.
Resep: Hendrik Erasmus
ALLES EN WAT OOR AARTAPPELS
ALLES EN WAT OOR AARTAPPELS
Rina Kleinhans
hier is iets om te lees solank
http://www.finecooking.com/…/best-potatoes-to-mash-bake…
Johan Liebenberg Ek kan iets onthou van: ‘n gladde skil is geskik vir … en ‘n rowwe skil geskik vir …
Koos van der Merwe
Johan Daar is n aartappel op die mark en ek ken nie die naam nie maar jy sal homdadelik uitken. Nie orals altyd te kry nie. Dit is n persirige kleur aartappel lyk soos n patat maar net die vorm van n aartappel. My kinders het al gestry en gese dit is nie n aartappel nie tot hulle dit eet. Ek het nog nooit so lekker mash met dit gemaak of n ander aartappel wat so lekker sag kan kook gekry nie. Vat ook nie ure om sag te kook nie. Kyk bietjie as jy dit kan sien. Ek weet nie hoekom steek die naam New Wash vas in my kop nie maar kan nie vir jou defnitief se nie. Continue reading
SPESERYE EN KRUIE MENGSELS
BRAAI MENGSEL
50 ml koljander korrels
25 ml komyn saad
10 ml kardemomsaad (ek neem aan dit is die swart saadjies wat jy reeds uit die doppe gehaal het)
2 ml swart peperkorrels
2 ml knoffel vlokkies
1 klein droë brandrissie
7 ml borrie poeier
5 ml gemaalde gemmer Continue reading
SCOTCH EGG PIE

HOW TO FREEZE MUSHROOMS
HOW TO FREEZE MUSHROOMS
Choose mushrooms that look and smell fresh. Mushrooms that are dry, shriveled, darkened, moldy, have bad spots or give off an unpleasant odor should be avoided.
Cleaning and Prep
Wash your mushrooms in cold water. Then, trim off the ends of the stems. Mushrooms over one-inch across should also be sliced or quartered.
Cooking
Mushrooms need to be cooked before freezing. There are two ways to accomplish Sauteeing Continue reading
CHICKEN PIZZA WITHOUT THE BREAD
Flattened chicken breast spread tomato puree on top chop some peppers and onions sprinkle on top and bake in the oven till nearly cooked put goats cheese on top and put back in the oven till cooked completely.
Nice quick light meal with any extras.
Andrew Jason Taylor







