

MARIANNE SE CHILLIE FISH BITES
Chillie-fish-bites:
1 blik pilchards in hot chilliesous
2k koekmeel
2t bakpoeier
1t sout
1 gerasperde ui
Goeie bossie uiegras
2 eiers
Water Continue reading


MARIANNE SE CHILLIE FISH BITES
Chillie-fish-bites:
1 blik pilchards in hot chilliesous
2k koekmeel
2t bakpoeier
1t sout
1 gerasperde ui
Goeie bossie uiegras
2 eiers
Water Continue reading→



MOSSELSOSATIE MET SPEK, PYNAPPEL EN AGURKIES
8 middel grootte (15 cm) sosaties stokkies, geweek in water
1 pak gevriesde mossels sonder skulpe
4 agurkies in skywe gesny (ringetjies)
vars pynappel, ook gesny in stukkies
1 pak streaky bacon
Sny rind af van spek af, sny in helfte (so ± 8 cm in lengte. Elke helfte word weer oorlangs in die middel deurgesny sodat jy ‘n lang smal repie spek het.
LW: dit moet nie dik bacon wees nie – streaky! (Om makliker te verduidelik…..elke repie spek word in die middel deur gesny en dan weer oorlangs sodat dit 4 stukkies spek maak). Continue reading→


PETRO SE DADELBALLETJIES
Baie ou resep … eie foto’s … het jare terug op harde manier uitgevind, maklikste om balletjies te rol, is om ‘n bakkie water byterhand te hê … om jou hande klam te hou 🙂
12,7 ml botter
250 ml suiker
375 ml gesnipperde dadels
2 eiers, geklits
3 ml vanielje
750 ml Rice Crispies
bietjie klapper
Smelt botter, voeg suiker, dadels en eiers by en kook stadig tot dadels sag is. Laat deeglik afkoel. Voeg geursel en Rice Crispies by. Rol balletjies en rol in klapper. Pak in groot bord en laat 1-2 uur lank staan. Pak weg in blikke.
RESEP EN FOTO: Petro van Genderen



TUISGEMAAKTE “LAYS” SKYFIES
Aartappels, soveel as jou hart begeer ek het 2 grotes gebruik
sout en peper of enige ander speserye (popcorn speserye werk ook lekker)
‘n aartappel skiller
Sny die aartappels met skil en al in ‘n klomp skywe met die aartappel skiller sodat dit lekker dun is.
Verhit die olie tot warm. Ek het my plaat op 5 gehad. Sit ‘n paar skyfies in en braai tot goudbruin en geniet! 🙂
Dit is lekker as jy van vars skyfies hou.
Bron en Foto: Jean-Marié du Plessis


MARIKA SE JALAPENO POPPERS
Hier is my weer gawe van Jalapeno poppers.
Ek het Jalapeno’s gevat en die putte uit gehaal, maar nie alles nie. (Ons hou van die brand so ek los van die putte in). Ek meng dan enige geur Maaskaas met gerasperde kaas, sout en peper na smaak. Ek vul dan die Jalapeno’s met die mengsel en draai dit toe met rou spek en maak die spek vas met tande stokkies. Dan gaan dit braai toe. Ons braai dit gewoonlik totdat die spek ‘n lekker bruin kleur het. En dit is dit.
Bron en Foto: Marika Tegmann



VIVIAN SE CHURROS
125 g botter,
1 koppie water,
1 koppie koekmeel,
3 eiers,
olie vir diepbraai en
kaneelsuiker Continue reading→


PETRO SE SAMOOSAS MET KERRIEMAALVLEIS
Samoosas gemaak die velle gekoop.
MAALVLEISKERRIE
Verhit 60 ml sonneblomolie in ‘n kastrol.
Voeg die volgende by:
2 gekapte uie
2kaneelstokke
4 naeltjies
4 kardemomsade
‘n takkie kerrieblare
Braai dit ‘n minute tot dit geurig raak.
Voeg die volgende by en braai tot bruin:
1 kg ekstra maer beesmaalvleis
Voeg by:
fyngedrukte knoffelhuisies na smaak
10 ml gerasperde vars gemmer
2-3 ontpitte en gekapte rissies
1 blik gekapte tamaties
10 ml fyn koljander en komyn Continue reading→


MARIA SE TUNA SOUFFLE’S
Braai die volgende saam in botter:
1 ui, gekerf
½ groen soetrissie, gekerf
½ rooi soetrissie, gekerf
Laat afkoel.
Meng die volgende saam:
4 eiers
2 blikkies gedreineerde tuna
½ koppie melk
½ teelepel bakpoeier
1 teelepel paprika
½ teelepel rooipeper
sout en peper na smaak
Ekstra:
mozarella kaas, gerasper vir oorstrooi
Meng koue gebraaide mengsel by die tunamengsel.
Skep in gespuite muffin pannetjies, half vol en strooi mozarella kaas bo-oor.
Bak ongeveer 10 min op 180ºC en 5 min met grill aan.
Resep: Maria Combrink
Foto: Rika Olivier


CHOUX DEEGBALLETJIES IN LEMOEN STROOP
375 ml water
180 g Stork bake
Knippie sout
375 ml koekmeel
6 groot eiers Continue reading→


WAYNE SE TANNIE SE BOELIE-BIEF TERTJIES
Resep en foto: Wayne Dugmore
FOOD LOVERS RECIPES
My tannie het op ‘n stadium vir troues gebak. Al die mense was altyd gaande oor hierdie tertjies. Dit bly tot vandag toe nog een van my gunstelling happies.
1 blik boelie-bief, fyngedruk met vurk
1 groot ui, fyngerasper
2 groot tamaties, fyngerasper
2 eetlepels pietersielie
2 koppies cheddar kaas, gerasper
2 eiers, geklits
2 hoogvol eetlepels bruismeel
Rooipeper vir bo-oor (opsioneel)
Paprika vir bo-oor (opsioneel)
Voorverhit jou ond tot 180°C. Continue reading→
You cannot copy content of this page
