


TUISGEMAAKTE “LAYS” SKYFIES
Aartappels, soveel as jou hart begeer ek het 2 grotes gebruik
sout en peper of enige ander speserye (popcorn speserye werk ook lekker)
‘n aartappel skiller
Sny die aartappels met skil en al in ‘n klomp skywe met die aartappel skiller sodat dit lekker dun is.
Verhit die olie tot warm. Ek het my plaat op 5 gehad. Sit ‘n paar skyfies in en braai tot goudbruin en geniet! 🙂
Dit is lekker as jy van vars skyfies hou.
Bron en Foto: Jean-Marié du Plessis







Geskuif