

ONION TART
1 tablespoon olive oil
1 kg onion, sliced (use half the onions when I maked it again)
2 tablespoons chopped fresh thyme ( I use 2 teaspoons dried)
¾ teaspoon salt
¼ teaspoon black pepper
½ package refrigerated pastry dough
¼ cup crumbled Feta cheese
¼ cup shredded Swiss cheese (I use cheddar and parmesaan mixed)
1 large egg, lightly beaten Continue reading→
Category Archives: Terte – Sout / Savoury Tarts / Quiches
KORSLOSE ASPERSIETERT


KORSLOSE ASPERSIETERT
250 g ontbytspek
250 ml koekmeel
1 groot uit gekap
450 g blik aspersies
250 g margarien
± 900 ml Melk
250 ml gerasperde kaas
50 ml pietersielie
10 ml aangemaakte Mosterd
2 ml sout
knippie rooi peper
4 eiers geskei
TUNATERT MET “CHIPS”
TUNATERT MET “CHIPS”
2 blikke Tuna (in water)
1 blik sampioen room sop
1 koppie gerasperde kaas
1 groot pak kaas-en-uie chips (fyn gedruk)
Meng alles saam, skep in ‘n oondbak.
Sprinkel ‘n ½ koppie kaas bo-oor
Bak 15 min 180ºC.
Indien jy verkies, kan jy ‘n kors maak vir Tuna Tert: Continue reading
BUTTERNUT EN FETA QUICHE


BUTTERNUT EN FETA QUICHE
Ek bak die butternut in die oond in blokkies met die butternut speserye van woolies.
Dis 4 lae filo met gesmelte botter gesmeer tussen elke laag, met die butternut eerste, feta kaas, en dan bak ek ‘n heel knoffel wat se koppie afgesny is (bietjie olyfolie oor, 20min) ek druk die huisies uit en maak dit met ‘n vurk fyn. sit in die tert
Dan meng ek my standaard quiche mengsel
4 eiers,
3/4 k room,
3/4 melk.
1/2 k cheddar kaas
sout en peper en gooi dit oor.
Dit bak +- 30min @ 180C. Jy kan enige iets in jou filo pak en die eier mengsel oor gooi en bak
BRON- Maria Liebenberg
ELIZE SE ASPERSIETERT


ELIZE SE ASPERSIETERT
DEEG
250 ml koekmeel
Knippie sout
15 ml strooisuiker
125 ml botter
Meng koekmeel, sout en strooiskuiker. Rasper en vryf die botter daarin tot dit krummelrig is of gebruik n voedselverwerker. Druk mengsel op die boom en teen die kante van n groot tertbord vas. Skep tertvulsel daarin soos aangedui. Continue reading
TANNIE SARIE SE SOUTTERT



TANNIE SARIE SE SOUTTERT
Sekerlik die lekkerste souttert ooit! ‘n Tannie na aan my hart se resep. Nooit ‘n flop, baie klam en smaakvol.
3 snye witbrood, gekrummel
500 ml melk
125 g spek, gesny en gebraai
400 g viennas, opgesny
4 eiers
1 ml mosterdpoeier
3 ml sout
peper na smaak
150 g Cheddarkaas, gerasper
paprika
Verhit die oond tot 180ºC. Continue reading
KORSLOSE TUNA EN SPEK SOUTTERT
voorverhit die oond tot 180º C.
Plaas die volgende in ‘n mengbak:
Plaas die volgende in ‘n mengbak:
135 ml bruismeel
125 ml gaar spekstukkies, of gaar ham
125 ml gaar spekstukkies, of gaar ham
250 ml gerasperde cheddar kaas
2 blikkies gedreineerde tuna
2 groot, geklitste eiers
375 ml melk
1 gerasperde ui
1 teelepel visspeserye
2 blikkies gedreineerde tuna
2 groot, geklitste eiers
375 ml melk
1 gerasperde ui
1 teelepel visspeserye
Meng deur met ‘n lepel en skep in ‘n gesmeerde tertbak.
Bak vir 40-50 minute tot gestol en gaar. Koel effe af en bedien met slaai.
Resep en foto: Bets Lourens
BASIESE SOUTTERT



BASIESE SOUTTERT
(4 – 6 porsies)
Enige bestanddele soos koue vleis, hoender of vis kan gebruik word om hierdie sout happie in iets besonders te omskep, oorskietvleis is ideaal vir die resep
15 ml (1 eetlepel) olyfolie
15 ml (1 eetlepel) botter of margarien
1 medium ui, grofgekap
250 g kaasworsies, skywe gesny
125 g knopiesampioene, skywe gesny
30 ml (2 eetlepels) vars gekapte kruie of 10ml (2 teelepels) droë
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
250 ml (1 koppie) gerasperde cheddarkaas
2 ekstra groot eiers
200 ml melk
45 ml (3 eetlepels) koekmeel
CORNED BEEF PIE


CORNED BEEF PIE
Crust:
140 g (1 koppie ongesif) cake flour
10 ml baking powder
pinch of salt
125 ml milk
100 ml cooking oil
1 egg Continue reading
SAVOURY CHEESECAKE



SAVOURY CHEESECAKE
I make this often when we have to cater for various functions – I will take a photo next time.
I make this often when we have to cater for various functions – I will take a photo next time.
For the base:
4 oz (110 g) fresh/stale white bread crumbed coarsely in a food processor (not dry breadcrumbs, although I intend to try it with stuffing mix and extra butter)
2 oz (50 g) Pecorino Romano, finely grated (or Parmesan, or any hard Italian cheese) – I just chop it in chunks and process with the bread
2oz (50 g) melted butter (more if the bread is very dry)
freshly milled black pepper Continue reading



