

MINI MELKTERTJIES
Lewer 24
Tertdeeg
225 g koekmeel
2,5 ml sout
10 ml strooisuiker
175 g yskoue botter, gerasper
1 eiergeel
10 ml koue water
Sif die meel, sout en strooisuiker saam.
Vryf die botter in.
Klits die eiergeel en koue water, voeg by. Continue reading










