MINI MELKTERTJIES

mini-melktertjies
MINI MELKTERTJIES
Lewer 24
Tertdeeg
225 g koekmeel
2,5 ml sout
10 ml strooisuiker
175 g yskoue botter, gerasper
1 eiergeel
10 ml koue water

Sif die meel, sout en strooisuiker saam.
Vryf die botter in.
Klits die eiergeel en koue water, voeg by.
Meng tot deeg vorm.
Knie deeg ‘n paar sekondes.
Vorm in ‘n bal en druk dit plat.
Bedek met kleefplastiek en plaas in koelkas vir ‘n uur.
Rol 3 mm uit, druk sirkels uit en plaas in pannetjies.

Vlavulsel
315 ml volroommelk
¼ koppie + 1 eetlepel suiker
1 pypkaneel of nartjieskil
30 ml koekmeel
5 ml vlapoeier
¼ teelepel sout
2 eiers, geskei
30 ml water
20 g botter
5 ml vanilla geursel
5 ml fyn kaneel
15 ml suiker

Vlavulsel
Verhit die melk, die ¼ koppie suiker en die pypkaneel of skil in ‘n kastrol tot warm, dit moenie kook nie, verwyder van hitte.
Sif die meel, mielieblom, vla en sout.
Klits die eiergele, water en die 1 eetlepel suiker in aparte bakkie tot lig.
Voeg die meelmengsel by die eiermengsel..
Voeg dit by die melkmengsel, klits tot glad.
Verhit oor matige hitte.
Voeg die botter by en roer tot dik.
Verwyder die pypkaneel of skil.
Klits die eierwitte tot sagte punte vorm.
Vou dit by die vla in.
Voeg vanilla by
Skep vla in doppies en bak 20 min by 180°C.
Bestuif met kaneelsuiker.
FOTO: Frieda Greyling




BRIGETTE’S QUICK PINEAPPLE CHEESECAKE

tested

BRIGETTE’S QUICK PINEAPPLE CHEESECAKE
1 packet pineapple jelly, dissolved in 250 ml boiling water
1 can pineapple chunks, drained
1 container creamed cottage cheese
250 ml cream
Rennis biscuits or boudoir bisccuits
Mix the juice of pineapple into the dissolved jelly.
Let mixture thicken in the fridge.
Whisk cream until soft peak stage.
When the mixture is thick, but not set add this with the creamed cottage cheese to the cream and whisk until well incorporated.
On the bottom of a rectangle dish place some tennis biscuits or boudoir biscuits.
Even scatter pineapple chunks on top of biscuits.
Cover with the jelly mixture and repeat another layer.
Decorate with some pineapple chunks.
Alternatives:
You may use cream cheese if you wish.
I sometimes omit the biscuits and use slices of gingerbread if I have any in the freezer.
Can be made in a round foil tartplate, but then there won’t be any layers and you’ll get 2 tarts from it.
Source: Brigette Van Heerden
Photo:  Adam Cloete
Note by Adam Cloete
Ek het gister hierdie outjie probeer maak, maar het nie pynappelstukke en jellie gehad nie. Toe gebruik ek maar wat ek in die huis het en dit is cream soda jellie en perskehelftes. Die heerlike kombinasie maak toe ‘n Cream Soda and Peach cheesecake.




RONEL SE PERSKE TERT

persketested

RONEL SE PERSKE TERT

Het gevriesde deeg gevat en net laat ontdooi en op n bakplaat gesit. Nie uit gerol nie, het toe gou vla gemaak sommer die vlapoeier aangemaak en vir 5 min gekook in mikrogolf en op deeg gesmeer maar die kante oopgelos. Ek het 2 blikkies perskes mooi bo op gesit en toe kaneel suiker bo op en dit in oond gesit op 190 grade C  totdat kors reg was. Nou gaan ek net geklopte room bo op sit voor opdiening.

Bron en Foto: Ronel Muller Thoma




STRAWBERRY MALLOW CHEESECAKE

marshmallow-strawberry-cheesecake-lelanetested

STRAWBERRY MALLOW CHEESECAKE
Fruit eases the guilt factor of this pretty-in-pink, ricotta-based cake with a shortbread base and marshmallow topping
7 sheets leaf gelatine
500 g strawberry, plus a few extra small ones, halved, to serve
100 ml milk
250 g tub ricotta
140 g caster sugar
300 ml double cream
200 g bag pink and white marshmallow, snipped into quarters or use mini ones
icing sugar, for dusting
For the shortbread base
175 g cold butter, chopped
200 g plain flour
85 g caster sugar
little sunflower oil, for the tin

First, make the shortbread base. Heat oven to 160ºC/140ºC fan/gas 3. Rub the butter into the flour and sugar until the mixture makes a sticky dough. You can do this by hand or in a food processor. Press evenly into the base of a non-stick 26cm springform tin and smooth with the back of a metal spoon. Prick all over with a fork, then bake for 25-30 mins until pale golden. Cool, then carefully oil the sides of the tin using kitchen paper.
To make the filling, soak the gelatine in cold water for a few mins to soften. Meanwhile, purée the strawberries in a food processor or with a hand blender until very smooth, then rub through a sieve to remove all the seeds. Pour the milk into a small pan and warm gently. Squeeze the gelatine of excess water, add to the milk, then remove from the heat and stir to dissolve. Cool.
Stir the strawberry purée, gelatine mixture, ricotta and sugar together until smooth. In a separate bowl, whisk the cream until it softly holds its shape, then fold into the strawberry mixture with three-quarters of the marshmallows.
Carefully pour onto the cooled base and scatter over the remaining marshmallows. Cover the tin with cling film and chill until firm, preferably overnight. Cheesecake can be made 2 days ahead if kept chilled.
Carefully remove the cheesecake from the tin. Decorate with extra berries and finish with a dusting of icing sugar.

PHOTO:  Lelane Van Der Walt
Het net resep aangepas deur ‘n koppie cream cheese in te sit en saam marshnallows gesmelt, ‘n koppie fyngekerfde strawberries ipv geblikte vrugte.




HEUNINGDOUTERT

petrotested

HEUNINGDOUTERT
Tertkors
1 pakkie 200 g Marie beskuitjies
75 g botter , gesmelt
HEUNINGVULSEL
2 pakkies suurlemoen jellie 80 g
500 ml kookwater
250 ml heuning
75 ml suurlemoensap
1 blik 380 g ingedampte melk , oornag in yskas of n rukkie in die vrieskas gelaat .
Gerasperde suurlemoen skil
Vir versiering
Meng die beskuitjiekrummels en botter . Druk dit met die agter kant van n lepel teen die wande en op die boom van n tertbord met n volume van 1 liter vas . ( Ek het kleintjies gemaak van 10 cm het 8 van hulle gevul .)
Plaas die kors in die yskas tot benodig .
Maak die jelliepoeier met die kookwater aan . Voeg die heuning en suurlemoensap by . Laat die mengsel afkoel tot dit dik is en net – net wil stol .
Klits die ingedampte melk tot styf en vou dit in die jelliemengel in . Skep die vulsel in die kors en plaas dit in die yskas om te stol .
Versier dit net voor opdiening deur krummels en suurlemoenskil in sirkels op die vulsel te strooi .

Foto: Petro van Genderen‎




OREO SJOKOLADE TERT

oreo-sjokolade-terttested

OREO SJOKOLADE TERT
300g oreo koekies fyngemaak
150g gesmelte botter
400g donker sjokolade
150ml dikroom
Metode:
Maak koekies fyn en gooi botter by
Druk in pan vas en verkoel vir 20min
Gooi sjokolade en room in mikrogolf bak en mikrogolf 20 sekondes op n slag tot sag
Gooi oor kors en breek nog oreo koekies binne sjokolade beslag
Laat rus vir 4 ure of oornag!

Foto:  Ronel Snyman




GRANADILLA TERT MET KLAPPERKOEKIES

granadilla terttested

GRANADILLA TERT MET KLAPPERKOEKIES

1×200 g klapperkoekies , fyn gedruk
100 g botter , gesmelt
30 ml koue water
15 ml gelatien
30 ml kookwater
Pulp van 9 granadillas of 2 x 115 g blikkies
1 x 250 g geroomde maaskaas
1 x 230 g ongegeurde roomkaas
250 ml room
180 ml strooisuiker
Meng die koekie krummels en botter goed en druk teen die boom en kante van ‘n middelslag-tertbord vas.
Verkoel tot benodig.
Giet die koue water in ‘n bakkie en sprinkle die gelatien bo-oor. Laat staan vir 5 minute.
Klits intussen die maaskaas en roomkaas saam tot glad. Roer die helfte van die granadillapulp by die kaasmengsel. Giet die kookwater oor die gelatienmengsel en roer tot opgelos en helder.
Voeg by die kaasmengsel en meng goed. Klits die room en strooisuiker saam styf en vou by die kaasmengsel in.
Giet die mengsel in die krummelkoers en smeer gelyk.
Skep teelepelsvol van die res van die granadillapulp oor die tert en trek ‘n tafelmes se lem daardeur om dit deur die kaaskoekvulsel te marmer.
Verkoel tot ferm.
Foto: Petro van Genderen




FRIEDA SE VINNIGE VLASKYWE

vinnige vlatested
FRIEDA SE VINNIGE VLASKYWE

So maak mens:
1 rol bevrore blaardeeg 400 g
1 pakkie vanielje-kitspoeding
250 ml room
150 ml melk
Versiersuiker, gesif
Suurlemoensap en bietjie water

METODE:
Laat blaardeeg ontdooi
Rol dit op n bakplaat oop, maar moet dit nie dunner uitrol
Sny die deeg dwars in 4 reghoeke
Bak dit 20 min by 200 grade
Laat afkoel

Klits die poedingpoeier, room en melk saam en plaas in yskas tot dik
Smeer van die vulsel op 2 van die reghoeke en plaas ander 2 bo-op
Maak versiersuiker aan met bietjie suurlemoensap en water tot smeerbare pasta
Plaas in yskas om goed styf te word
Sny elke stuk versigtig met n skerp mes in 4 tot 6 skywe
(ek het dit maar gesny , krom en skeef , voor ek dit gebak het)

Foto: Frieda Greyling




TRACY’S LEMON TART WITH A DIFFERENCE

lemon terttested
TRACY’S LEMON TART WITH A DIFFERENCE
I made this apple tart but without the apple.. Cos this is a deep dish I used two tins of condensed milk, one packet of Marie biscuits (crushed fine) and 4 eggs separated and the juice of 6 lemons or half a cup of lemon juice from the bottle, half a cup of melted butter..
In a mixing bowl add condensed milk, egg yolks and lemon juice and mix till well combined, set aside to thicken.
Then add about a half a cup of melted butter to the crushed biscuits and press it firmly into a greased dish, make sure you make it into like a pie. Rust so up against the sides of the dish to.. Then add the thickened condensed milk.
Whisk the egg whites to a stiff peak and pour it into the pie and make sure the ends are covers to, I always leave a bit of crumbs in the bowl so I can sprinkle it on top of the dish,
Bake at 180 till golden brown..remove from the oven and let it cool on a rack and once cool refrigerate before serving.
You may also add tinned Apple on top of the condensed milk before adding the egg white or pineapple pieces from the tin or whatever fruit you would like but needs to be from a tin or pre cooked…
Enjoy!!

RECIPE AND PHOTO: Tracy Milstein




WILMA SE VINNIGE PYNAPPEL YSKASTERT

wilma se vinnige pynappel yskasterttested
WILMA SE VINNIGE PYNAPPEL YSKASTERT
10 tennisbeskuitjies gekrummel en gemeng met 50 ml gesmelte margarien. Druk op die boom van ‘n 1 liter tertbord vas en sit in die yskas om af te koel
Vulsel:
1 blikkie kondensmelk (baie koud)
1 klein blikkie pynappelstukkies gedreineer (behou stroop)
1 pakkie Suurlemoen jellie
15 ml gelatien poeier
100 ml warm water (nie kookwater nie)
Pynappelstroop aangevul tot 100 ml met yskaswater
50 ml suurlemoensap
Meng die jelliepoeier en gelatien goed saam en meng tot opgelos in warm water. Voeg nou pynappelstroop by.
Voeg pynappel en kondensmelk by en meng. Voeg laaste suurlemoensap by. Meng goed en giet op tertkors.
Krummel 2 beskuitjies en strooi oor.
Laat stol in die yskas vir 30 min en geniet.

Resep en foto: Wilma Josey Venter