

CLASSIC BANOFFEE PIE
For the base:
100 g butter, melted
250 g digestive biscuits, crushed
For the caramel:
100 g butter
100 g dark brown soft sugar
397 g can Carnation Condensed Milk Continue reading
Category Archives: Terte – Soet / Sweet Tarts
PECAN NUT PIE BY PEGGY


PECAN NUT PIE BY PEGGY
PASTRY
140 g cake flour
1 ml salt
80 g cold butter, cut into small cubes
8 ml castor sugar
1 large egg yolk
10 ml iced water
2.50 ml lemon juice Continue reading
MELKTERT MET SMEERKORS


MELKTERT MET SMEERKORS
Resep geplaas deur Carin Ras Wilson
Foto: Joyce Geers Minaar
FOOD LOVERS RECIPES
Ek weet nou nie watse resep dit is nie, maar my ma maak ook ‘n smeerkors (my sussie het ook al baie gemaak, ek egter nou nog nie), en hier is hulle resep. Weet nie waar dit oorspronklik vandaan kom nie:
Melktert (mamma)
Kors:
4 ronde eetlepels meel (±½ koppie)
2 eiers
2 teelepels bakpoeier
3 eetlepels margarien
2 teelepels suiker
½ teelepel sout
Room botter en suiker saam. Continue reading
DUITSE MELKTERT



DUITSE MELKTERT
Kors:
1/4 koppie margarien
1 eetlepel botter
2 eetlepels suiker
(Room bogenoemde saam)
1 koppie meel
1 teelepel bakpoeier
Knippie sout
(Sif bogenoemde saam)
Meng margarienmengsel met meelmengsel tot stywe deeg
Voer tertbord uit
Vulsel:
2 koppies kookmelk
1 koppie koue melk
3 eiers geskei Continue reading
COCONUT TART / KLAPPER TERT


COCONUT TART / KLAPPER TERT
Ingredients
3 cups of fine coconut
1 cup of sugar
3/4 cup of water
2 stick cinnamon
2 cardamom pods
2 teaspoons of vanilla essence
1 packet of puff pastry
1 whisked egg to egg wash pastry . Continue reading
PETRO SE LEMON MERINGUES


PETRO SE LEMON MERINGUES
VULSEL
1 blik kondensmelk
125 ml vars suurlemoensap
2 eiers, geskei
60 ml strooisuiker vir meringue
KORS
250 ml koekmeel, ongesif afgemeet
30 ml mielieblom
30 ml versiersuiker
knypie sout
125 g botter
Stel oond op 180°C.
Maak kors:
Sif koekmeel, mielieblom, versiersuiker en sout saam en vryf botter daarin om ‘n deeg te vorm.
Druk op die boom en teen die wande van ‘n tert bord met ‘n volume van 1,5 l.
Prik goed en bak 7 – 8 minute in die middel van die oond todat dit begin verbruin.
Haal uit en maak vulsel.
APPLE TART-QUICK SHAKE


APPLE TART-QUICK SHAKE
1 Tin 410g Pie Apples
Sugar & Cinnamon
1 Egg
1 Seal Cake Flour (150ml)
1 Seal Sugar (150ml)
1 Seal Milk (150ml)
1 Small Top Seal Oil (15ml)
10ml Baking Powder Continue reading
MARSHMALLOW TART


MARSHMALLOW TART
Base:
1 box Nuttikrust biscuits (use both packets)
90 g butter / margarine, melted
Filling:
150 g pink and white marshmallows, finely chopped (reserve 3 white and 3 pink marshmallows for decoration)
12 glacé cherries, cut into small pieces
5 ml vanilla essence
250 ml cream
1 tin condensed milk
100 g crushed pineapple, drained
125 ml lemon juice Continue reading
WILMA SE AARBEI CREMORATERT


WILMA SE AARBEI CREMORATERT
Hierdie aarbei-terte is gemaak met ‘n resep wat Rina vanoggend vir my gegee het vir ‘n Cremoratert. Omdat ek nie van Cremora se smaak hou nie, het ek dit aangepas. Hierdie terte proe soos Kaaskoek! Dit is heerlik… Hier is my weergawe.
2 pakkies Tennisbeskuitjies gekrummel en gemeng met 150 ml gesmelte botter.
Druk dit vas in 2 x 1liter tertborde en sit in die yskas tot benodig.
Vulsel
(Ek het die kondensmelk, aarbeie in stroop en melkpoeiermengsel oornag in die yskas gesit)
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie Aarbeie in natuurlike stroop
2 koppies cremora aangemaak met 150 ml kookwater
1 pakkie aarbei jellie aangemaak met 150 ml kook- en 150 ml koue water. Laat afkoel maar nie gestol nie
1 sakkie Gelatien (10g) Continue reading
SUURROOM TERT


SUURROOM TERT
1 houer vars room
1 blik kondensmelk
1 pakkie marie koekies
Botter
Suurlemoensap
Klits room styf, voeg kondensmelk by en klits verder. Voeg suurlemoensap by. (Maak hom so suur soos jy hom wil he).
Maak marie koekies fyn, en voeg gesmelde botter by.
Druk vas in tertbak askors. Sit die mengsel bo-op en krummel koekies bo op.
RESEP EN FOTO: Monique Sarluis Swanepoel

