

SONJA SE MIKROGOLF JOGURTTERT
1 liter Bliss Volroom Jogurt (geur van jou keuse)
1 blikkie kondensmelk
1 tot 2 pakkies Tennisbeskuitjies
Pak ‘n laag beskuitjies onder en langs die kant van ‘n tertbak (ek breek die beskuitjies in die helfte anders steek dit te ver uit)
Meng jogurt met kondensmelk en gooi helfte van die mengsel in die tertbak bo op die beskuitjies.
Pak nou nog ‘n laag beskuitjies en gooi laaste van beslag bo op. Continue reading











