

MUSHAVI LAMBOUDJIE
Ontbeen lamboud en sit in netjie.
Maak die vulsel as volg: Alles op gevoel wat hoeveelhede aan betref.
Dadels in stukkies gesny, songedroogte tamaties in stukkies gesny, swart pitlose olywe al drie in gelyke hoeveelhede, sê so twee koppies vol. Vars kruie na smaak. Ek het sweet basil, fennel, pietersielie, spring onions opgechop. Continue reading















