LAMSKENKELS IN ROOIWYN EN KERSIETAMATIES
Dis omtrent meer ‘n metode as ‘n resep
Sout en peper die rou shanks en rol liggies in koek meel. Seël in olyf olie in warm pan en sit eenkant.
Braai die volgende in dieselfde olie tot sag en deurskynend:
2 uie
½ teelepel kerriepoeier
½ teelepel oregano
2 knoffelhuisies gekap
Voeg by 500 g kersietamaties en braai vir nog 2min.
Pak skenkels bo-op mengsel en voeg by:
1 koppie rooiwyn
1 koppie water
1 koppie hoender aftreksel
2 blikke plumb tomatoes
Sit in die oond vir +- 2 ure teen 160°C
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.