BOELIEBIEFROL
1 skilferkorsdeeg, uitgerol
1 blikkie boeliebief, effe fyn gedruk met ‘n vurk
1 uie, gekap
1 groen soetrissie, gekap of kwart van elk – groen, rooi en geel soetrissie
1 koppie Chedder kaas
Braai boeliebief, uie en soetrissie saam. Haal van stoof af en meng kaas by.
Smeer oor uitgerolde skilferkorsdeeg en rol op.
Vou kante mooi toe en na onder.
Sit in bakplaat. Continue reading
Category Archives: Pasteie en Pasteitjies / Pies Large and Small
KERRIEMAALVLEISPASTEI MET ROL DEEG


KERRIEMAALVLEISPASTEI MET ROL DEEG
Basiese kerriemaalvleis:
kookolie
2 uie, in ringe gesny
15 ml fyngedrukte knoffel (1 eetlepel)
15 ml kerriepoeier (1 eetl)
2 ml fyn komyn (jeera)(½ teelepel)
2 ml fyn gemmer (½ teelepel)
2 ml fyn koljander(½ teelepel)
1 heel kaneelstok
500 g maalvleis
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
10 ml (2 teelepels) fyn appelkooskonfyt
15 ml (1 eetlepel) tamatiepasta Continue reading
TUISGEMAAKTE “PEPPER STEAK PIE”
TUISGEMAAKTE “PEPPER STEAK PIE”
Foto en resep: Michelle Jansen van Vuuren
FOOD LOVERS RECIPES
My 5 en 8 jarige dogtertjies doen dit sommer.
1 pak puff pastry in blokke gesny en doppies uitgedruk.
klein stukkie steak of hoeveelheid na smaak
ui, na smaak
1 pakkie swart pepersous
mayonnaise vir bo-oor smeer
Ek vat ‘n klein stukkie steak sny dit in dun skyfies en braai met uie.
Dan vat ek ‘n pakkie black pepper sous en voeg dit by.
Meng deur en sit in deegbakkies en maak toe met doppies.
Smeer bokant met mayonnaise en bak wallah!
Ek bak dit in groot muffin pan vir so 30 minute by 190°C.
Van daar af hou ek maar net dop en as dit lekker bruin is haal ek dit uit.
Pastry Ala Mince
250g strong plain flour
1 tsp fine sea salt
250g butter, at room
temperature, but not soft (blossom 50% fat)
about 150ml cold water Continue reading
LEKKER VLEISPASTEITJIES
LEKKER VLEISPASTEITJIES
Deeg:
Vryf 625 g margarien in:
6 koppies meel
½ teelepel kremetart
1 ½ teelepel sout
Maak aan met 3 eiergele en 60 ml witasyn saamgeklits in 3/4 koppie yswater.Vou toe in plastiek en plaas in yskas vir ten minste 6 ure. Die beste resultate word verkry wanneer deeg koud is.
OUMA TOM SE MAALVLEISPASTEI (AANGEPAS)
OUMA TOM SE MAALVLEISPASTEI (AANGEPAS)
Resep aangepas deur Elize de Kock
Foto: Elize de Kock
Amanda Conradie – Hier’s die eindresultaat…….en ek kan sê dat dit regtig een van die heerlikste pasteikorse is wat ek nog geproe het… En die vulsel is ook heerlik,
FOOD LOVERS RECIPES
KORS
525 g (4 x 250 ml, ongesif, afgemeet) koekmeel
20 ml bakpoeier
2 ml sout
250 g botter of margarine
325-350 ml melk
VULSEL
1 kg maalvleis
3 snye brood
5 ml cumin
5 ml koljander
30 ml Worchester sous
25 ml asyn
2 koppies (500 ml)koue water
7 ml sout
50g (125ml) gerasperde Cheddar Kaas
Continue reading
PORK FILLING FOR PIES
PORK FILLING FOR PIES
545 g ground pork
5 g fennel seed, or to taste
7 g crushed red pepper flakes, or to taste
(optional)
5 g salt
4 eggs
130 g grated cheese
45 g bread crumbs
pastry for a 9-inch double crust pie (i.e with a base and top) (see the hot water pastry recipe https://www.foodloversrecipes.com/2015/02/hot-water-pastry/ Continue reading
BULLY BEEF ROLL
BULLY BEEF ROLL
Posted by Casper Aucamp
Photo: Hans Jonker en Wilna Dorfling
FOOD LOVERS RECIPES
1 Puff Pastry roll
Marmite
1 egg, beaten
1 can bully beef
1 onion, finely chopped
1 cup cheese
2 tablespoons chutney
Mix the onion, cheese and chutney with the bully beef.
Roll puff pastry open.
Take the back of a teaspoon and spread the marmite evenly over the puff pastry.
Spoon the mixed ingredients on pastry. Spread evenly. Roll up puff pastry.
Place on baking tray.
Cut puff pastry but do not intersect.
Brush beaten egg over the meat roll.
Bake at 180°C until golden brown.
MAKLIKE BEESVLEISPASTEI


MAKLIKE BEESVLEISPASTEI
Sny vleis in blokkies, braai saam met uie en enige speserye, kaneelstokkie en tamatiepuree.
Gooi kookwater by om te bedek, kook tot sag.
Ek gebruik sampioen sop om dikker te maak, jy kan ook aartappels of groente bysit.
Skep in bak en skep degie (kliek hier vir resep “Lui Huisvrou degie”) oor.
Bak so 45 min op 180ºC. Los die bak oop in die oond.
Resep en foto: Elna Botha
SLAP DEEG SKONS MET VULSEL




SLAP DEEG SKONS MET VULSEL
Kyk hoe lekker het ek gespeel met die baie populere “skon tipe degie” Ek het net die deeg gebak sonder ‘n vulsel, julle sal sien hy vorm so mooi dekseltjie, toe dit uit die oond kom het ek die dekseltjie mooi uitgesny soos op die foto, die gaatjie vol botter en kaas gemaak weer die hoedjie opgesit en hom bietjie laat staan tot die kaas gesmelt was. Dit is regtig heerlik en dit is fantasties vir die kosblik as jy nie noodwendig vleis het om in te sit nie.
SLAP DEEG SKONS MET VULSEL
Deeg:
Klits saam:
3/4 koppie melk
1/2 koppie olie (kan minder ook gebruik)
2 eiers
1 koppie meel (Glutenvrye broodmeel gebruik)
1/3 koppie semels (opsioneel) Continue reading










