
Recipe from: Martha Stewart | Serves: 8
Ingredients
500g Rigatoni
2 Tablespoons Olive oil, divided
1 pound Ground beef
2 Garlic gloves, crushed
1/4 teaspoon Freshly ground pepper
1 can good quality crushed tomatoes
Butter, for pan
Salt
1 cup Parmesan cheese, finely grated
200g Coarsely grated mozzarella cheese Continue reading
Category Archives: Pasteie en Pasteitjies / Pies Large and Small
Spek, spinasie en feta pasteie
Die hoeveelhede wat ek gebruik het, het 6 groot pasteie gemaak, maar hoeveelhede kan aangepas word.
300g Spek (die klein stukkies)
400g spinasie
2 ringe fetakaas.
Deeghuys skilferkors deeg vierkante of soortgelyk
1 eier geklits Continue reading
TOMATO PIE

TOMATO PIE
1 (9 inch) deep dish pie crust
4 large tomatoes, peeled and sliced
½ cup chopped fresh basil
3 green onions, thinly sliced
½ pound bacon – cooked, drained, and chopped
½ teaspoon garlic powder
1 teaspoon dried oregano
½ teaspoon crushed red pepper
2 cups shredded Cheddar cheese
¼ cup mayonnaise Continue reading
KOOS SE PASTEIE-KERRIE LAM OF STEAK EN KIDNEY MET SWART PEPER SOUS
Ek wil gou die resultate wys van al die pasteie wat ek gebak het vandag. Daar was twee verskillende vulsels. Kerrie Lam en Steak en Kidney.
Ek noem sommer dat ek skilferkors deeg gebruik het maar dit is gekoopte deeg wat ek al vir baie lank gebruik.
Ek wil ook noem dat met die los pasteie het ek eier en melk wat 50/50 gemeng was opgesmeer voor ek dit bak. Baie van die pasteie het toe oopgebars bo en dit het ook gelyk of die deeg nog rou was wat nie die geval was nie maar die deeg was nat. Ek het ook gesukkel om die pasteie mooi bruin gebak te kry. Continue reading
SPINACH FETA AND PARMESAN PIE
SPINACH FETA AND PARMESAN PIE
1 Roll Puff Pastry
1 medium onion chopped couple of Spring onions
2 cloves of garlic.
Melt 3 tablespoons butter and lightly fry onions and garlic
Wilt some English Spinach 2 large packets. Continue reading
KERRIEMAALVLEISPASTEI
1kg maer maalvleis
6 aartappels, gaar, blokkies gesny
1 koppie gevriesde gemengde groente, gaar
2 eetlepels kerriepasta
2 eetlepels matige kerriepoeier
1 eetlepel borrie
1 eetlepel suiker
2 eetlepels chutney
Knippie fyn naeltjies
2 eetlepels souspoeier
1 koppie water
sout en peper
1 rol puff pastry Continue reading
NIERTJIE EN SKAAPVLEISPASTEI
NIERTJIE EN SKAAPVLEISPASTEI
500g skaapvleis in blokkies gesny
8 skaapniertjies skoongemaak ( buisies uitgesny )
1 rooi rissie opgekerf
1brandrissie opgekerf
1 groot ui geskil en opgesny
1/4 t paprika
1e komyn
1t coriander
3e tamatie pata
2e balsamiese asyn
1e bruin suiker
2e crushed garlic
2e chutney
1 eier geklits
2 rolle skilferkors deeg Continue reading
HEERLIKE VISPASTEI MET PILCHARDS


HEERLIKE VISPASTEI MET PILCHARDS
1 blik pilchards in tamatie sous
1 rol puff pastry
1 ui fyn gekap
1 koppie gaar rys
Sout en pepper
Meng al die bestanddele saam.
Rol die puff pastry uit op die plastiek velletjie waarin dit toe gerol was.
Sprei die mengsel oor die puff pastry uit. Continue reading
FRIKKADELPASTEI
Frikkadelle
1 kg maalvleis
250 ml geweekte brood (in melk)
Sout en peper na smaak
2 eiers
Tertkors
500 ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
’n Knippie sout
250 ml botter of margarien Continue reading
MAALVLEIS-EN-ERTJIE PASTEIE
MAALVLEIS-EN-ERTJIE PASTEIE
Maak 4 pasteie
30 ml olyfolie,
500 g maalvleis,
1 ui (fyngekap),
2 knoffelhuisies (fyngekap),
1 blik (410g) gekapte tamaties,
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak,
5 ml droe gemengde kruie,
1 blik (410g) ertjies,
3 velle (400g elk) blaardeeg,
1 eier (geklits)








