

HEUNINGPOEDING
3 kop Meel,
3 kop melk.
3tl asyn.
3tl koeksoda
3tl botter
1 en 1/2kop suiker
3 eiers,
3 etl stroop/heuning. Continue reading


HEUNINGPOEDING
3 kop Meel,
3 kop melk.
3tl asyn.
3tl koeksoda
3tl botter
1 en 1/2kop suiker
3 eiers,
3 etl stroop/heuning. Continue reading→
SJOKOLADE POEDING MET SOUS
Foto: Jessica Jessiebaby Dale
FOOD LOVERS RECIPES
Heilie se vinnige resep.
Niks kom by sjokoladepoeding as jy lus is vir ’n lekker bederf nie. Dit bly ’n treffer vir kinders – om van die manne nie eens te praat nie! Die poeding het sy eie sous en dus is dit nooit droog nie. Maar vla of room daarby is altyd ’n opsie!
Maak die poeding in ’n groot bak sodat die sous nie oorbak nie.
Lewer 4 – 6 porsies
80 g botter of margarien
125 ml (½ koppie) suiker
1 ekstragroot eier
375 ml (1½ koppie) koekmeel
10 ml (2 teelepels) bakpoeier
2 ml (¼ teelepel) sout Continue reading→


PYNAPPELTERT
Ek het die naweek hierdie tert gemaak en dit is heerlik, lekker klam en saam met bietjie styfgeklopte room is dit ‘n heerlike tert of nagereg.
45 ml margarien
250 ml strooisuiker of Zylitol
2 ekstra groot eiers
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
2.5 ml sout
60 ml melk
1 blik (432 g) fyn pynappel
1 peer of appel geskil en in half maantjies gesny, kook so rukkie in die mikrogolf in bietjie water net om dit sag te maak, hou eenkant Continue reading→
4 thin slices of bread buttered
Thinly sliced banana
50 ml sugar
2 eggs
500 ml milk
5ml vanilla essence
Ground nutmeg Continue reading→
Vla gevulde appels met soet broskorsdeeg
Sny appels oop soos jy ‘n pampoen sou kerf en uithol.
Vul met vla en sit deeg bo-op smeer met melk of eier sprinkel met suiker en bak op
200 grade Celsius vir 30-35min tot deeg goudbruin is.
Wenke:
As jy appels voorberei voor die tyd kan jy met ‘n kwas suurlemoensap in verf om bruinword te voorkom.
Gebruik afgekoelde vla.
Resep en foto: Marna Earl
Marna Earle O ja… En jy kan natuurlik ‘n Brannefyntjie by jou vla inroer


GEBAKTE APPELS MET GEMMERKOEKIES
Het dit vandag probeer. Heerlik saam met vla of roomys.
4 tot 5 appels, suur groen appels werk die beste
4 eetlepels bruinsuiker
15 gemmerkoekies
4 eetlepels botter
4 eetlepels rosyne Continue reading→


GESTOOMDE KERSPOEDING
250 ml suiker
60 ml sagte bruinsuiker
1 eier, geklits
10 ml koeksoda
250 ml water
250 ml margarien
2 ml gemmer
250 ml melk
250 ml vrugtekoekmengsel
30 ml appelkooskonfyt Continue reading→

KITS KOEK MET LEMOENSTROOP
1 groot koppie koekmeel
¾ koppie melk
2 teelepels bakpoeier
1 teelepel vanilla geursel
¾ koppie suiker
2 eetlepels olie
2 eiers Continue reading→
DOMPEL KOEKTERT
Ek vertaal die resep, want die Amerikaners noem dit “Dump Cake”. Dit is nie regtig ‘n koek in die tradisionele sin nie, want dit word met ‘n blik “pie filling” of ingelegde vrugte gemaak met die koekmengsel bo-oor die vrugte gestrooi en dan in die oond gebak. Ek het die resep vandag weer op Foodnetwork gesien en het dit ook al gebak. Dit is baie maklik!
1 blik ingelegde vrugte soos perskes of vrugtekelkie (ongeveer 470 – 550 g) of enige vrugte van jou keuse
1 pak wit of geel koekmengsel
+- 150 g margarien / botter, dis ongeveer 12 eetlepels Continue reading→
You cannot copy content of this page
