

KOEKSISTER NAGEREG
12 Koeksisters …
250ml vars room ….
Bak 20min by 180*C ……
Eet tot die laaste krummel …. bedien warm met roomys as jy wil
Resep en foto: Elrika Lesch


KOEKSISTER NAGEREG
12 Koeksisters …
250ml vars room ….
Bak 20min by 180*C ……
Eet tot die laaste krummel …. bedien warm met roomys as jy wil
Resep en foto: Elrika Lesch
JOHANNA SE MALVAPOEDING
Resep geplaas deur en foto: Johanna Bouwer
FOOD LOVERS RECIPES
1¼ koppies koekmeel
2 teelepels koeksoda
¼ teelepel sout
2 eiers
1 koppie strooisuiker
2 eetlepels botter
½ koppie karringmelk
1 eetlepel appelkooskonfyt
½ teelepel fyngerasperde lemoenskil
4 eetlepels lemoensap
1 eetlepel asyn Continue reading→

SELF SAUCING MIXED BERRY PUDDING
1½ cups self raising flour
75 g butter
½ cup white sugar
Grated rind of 1 medium sized orange
1 cup milk
1 cup mixed berries, fresh or frozen (defrosted)
Icing Sugar Continue reading→


GEBAKTE KERSPOEDING
Sous:
250 ml( 1 koppie) witsuiker
500ml ( 2 koppies) water
25 ml ( of bietjie meer) brandewyn
375ml (1 ½ koppie) droe vrugtekoek mengsel gemeng
125 ml (½ koppie) verglansde kersies, gehalveer
Beslag:
110 g margarien
25 ml gladde appelkooskonfyt
250 ml ontpitte fyngekapte dadels
7 ml koeksoda
75 ml melk
250 ml koekmeel
2 ml sout
12,5 ml gemengde speserye
2 ml gemmer
1 eier
Voorverhit die oond tot 190ºC
Smeer n 2,5 liter oondvastebak met botter of sproei met kos sproei.
Sous
Verrhit die suiker en water, roer aanhoudend tot die suiker opgelos is. Haal van die
stoof af. Voeg die brandewyn en al die vrugte by.
Giet 250 ml van die sous af in ‘n beker en hou eenkant vir later.
Giet die oorblywende sous en vrugte in die voorbereide bak.
Beslag
Smelt die margarien en appelkooskonfyt en voeg die dadels
by. Los die koeksoda in die melk op en voeg by die dadelmengsel. Klits die eier en
voeg by.
Skep nou die beslag versigtig in die bak by die vrugtemengsel. Bedek en bak vir
40 tot 60 minute tot die poeding donker en ferm is.
Giet nou die oorblywende 250 ml stroop bo oor die warm poeding en laat staan.
Keer uit op n opdien bord met ‘n randjie.
Die vrugte is nou bo.
Kan voorgesit word met vla of brandewynsous.
Ek self maak die een. Dus heerlik klam. Ek voeg ook gekapte neute by.
Geplaas deur en foto Nella Kootstra
MELISSA SE SOUSKLUITJIES
1 koppie meel
2 teelepel bakpoeier
2 eetlepel suiker
4 eetlepel melk
Halwe teelepel sout
1 eier
2 eetlepel botter
Sif droë bestanddele en vryf botter in.
Klits eier en voeg suiker geleidelik by.
Voeg melk by eiermengsel en meng dit met droë bestandddele Continue reading→
DEEP DARK HOT FUDGE PUDDING CAKE
Magical things happen when you bake this deep, dark hot fudge pudding cake. A rich, gooey cake forms on the top, and a warm, melty, dark, fudgy sauce forms on the bottom. Serve with ice cream and life is complete.
1¼ cups granulated sugar, divided
1 cup all-purpose flour
7 tablespoons Dutch cocoa
2 teaspoons baking powder
¼ teaspoon salt
¾ cup semisweet chocolate chips
½ cup milk
⅓ cup unsalted butter, melted
2 teaspoons vanilla extract
½ cup light brown sugar, packed
1¼ cups hot water
3 teaspoons instant espresso powder (optional, but highly recommended) Continue reading→



PIESANG EN KLAPPERPOEDING
100 g botter
180 ml ligte bruinsuiker
3-4 piesangs
skeut suurlemoensap
bolaag
250 ml koekmeel
125 ml klapper
10 ml bakpoeier
80 ml suiker
knypie sout
60 g botter
1 eier
180 ml melk Continue reading→


SOUSKLUITJIES
Sous:
Voorverhit die oond tot 180 ºC
Verhit 500 ml water in pot tot kookpunt.
Voeg 250 ml suiker en 25 ml botter by kookende water en roer tot opgelos laat afkoel tot lou.
Deeg:
100 ml olie of 90 g botter
125 ml wit -of bruinsuiker
125 ml melk
2 ml koeksoda
375 ml bruismeel
1 ml sout
1 eier, geklits
Meng die deeg se bestanddele saam , sit die sous in ‘n oondvaste bak en skep dan die deeg lepels vol in die sous, sit deksel op en bak in die oond vir 40 -45 min teen 180 ºC. Ek het fyn kaneel bo op gestrooi
Resep en Foto: Cindie Lubbe

LEMOENPOEDING MET SOUS
Vla:
250 ml (1 k) water
250 ml (1 k) suiker
sap en skil van 1 lemoen
45 ml (3 e) vlapoeier
45 ml (3 e) koue water
Koek:
1 eier
125 ml (½ k) suiker
250 ml (1 k) meel
5 ml (1 t) bakpoeier
’n knippie sout
30 ml (2 e) botter, gesmelt Continue reading→



HEERLIKE LEMOENPOEDING
My eie foto: Marie Rheeder Troskie
Tweede foto: Meyer Combrinck
FOOD LOVERS RECIPES
Lemoenpoeding vir nagereg vandag gehad.
Ek het die resep dubbeld aangemaak.
Bedien met vla of room.
Genoeg vir 6 mense
Vla:
250 ml (1 koppie) water
250 ml (1 koppie) suiker
sap en skil van 1 lemoen
45 ml (3 eetlepels) vlapoeier
45 ml (3 eetlepels) koue water Continue reading→
You cannot copy content of this page
