HUTSPOT MET WORS
Word traditioneel gemaak met gemashde aartappels en wortels. Maar kan ook wors byvoeg. Jy benodig:
klein pakkie wortels, opgesny
5 medium aartappels
½ medium ui
wors van jou keuse
sout en peper
4 eetlepels plaasbotter
4 eetlepels room Continue reading
Category Archives: Ligte Etes / Light Meals
IDEES VIR FRANSE BROODJIE FRENCH TOAST

IDEES VIR FRANSE BROODJIE- FRENCH TOAST
Lisinda Blaauw – Banana slices with syrup/honey is also very yummy on french toast
Rina Kleinhans – Spek en piesang met heuning… klink snaaks maar heerlik
Gene Koen – Smokeys worsies, of Nat droëwors
Cheryl-Anne Greyling – Make a french toast stack. One slice french toast with syrup and cheese. Second slice on top. Repeat a third time.
Stephanie Ferreira – Suiker en suurlemoensap
Martie Venter – Bacon en smelt kaas oor dit. Continue reading
CHICKEN STIRFRY
CHICKEN STIRFRY
Fry chicken in oil with fresh garlic, onions, green pepper, chicken spice, paprika and cumin until done. Remove chicken from wok. Add red&white cabbage and carrots. Add soya sauce, honey, ginger and chilli sauce. Stirfry until done. Serve with fresh coriander.
Recipe and picture: Annie Williams
TUNASKYWE


TUNASKYWE
Deeg:
500 ml (2 koppies) koekmeelblom
10 ml (2 teelepels) bakpoeier
2 ml (½ teelepel) sout
5 ml (1 teelepel) suiker
125 ml (½ koppie) gerasperde Cheddar-kaas
125 ml (½ koppie) olie
125 ml (½ koppie) melk Continue reading
FROM-THE-FRIDGE-OMELETTE


FROM-THE-FRIDGE-OMELETTE
Use whatever veg you have on hand, along with eggs and milk, to easily whip up a tasty omelette
Ingredients
1 courgette
1 tbsp olive oil
4 eggs
half a teacup frozen peas (no need to defrost)
handful grated or sliced cheese (cheddar, feta, ricotta or goat’s cheese work well) Continue reading
LENE SE BUNNY CHOW
LENE SE BUNNY CHOW
Pas hoeveelhede aan na gelang van die hoeveelheid mense wat gaan eet. 🙂
Kook aartapels + – 4 plaat op 6, plaas dan wortels saam wat in repe gesny is.. nadat die skaapvleis ontdooi is, plaas in ñ groot pot, plaas dan gekapte uie, ñ bietjie crush garlic, ñ pakkie ertjies, twee lepels kerrie poeier, bietjie tabasco sous en kook plaat op 3 vir so ñ uur ongeveer.
plaas dan aartapels en wortels saam in die pot ( moet nie TE veel roer nie ) los op die plaat vir so 30min plaat bly op 3.. tot alles lekker sag is en die sous heerlik dik.
koop ñ heel brood en hol uit ( moet nie die binne kant van die brood weg gooi nie )
Skep die lekker vleis mengsel in die uitgeholde brood en eet dit uit met die uitgehaalde binnekante. Eet die brood lekker saam tot alles op is… geniet dit
fOTO EN RESEP: Lené Samantha Webb
GEBAKTE HASH BROWNS ONTBYT
Bestanddele
1 groot pak repiespek
250g (ongeveer 6) ontbytworsies van jou keuse
250g gekapte ham
½ kop gekapte uit
½ kop elk gekapte groen en rooi rissie
12 eiers
1 kop melk
500g gevriesde “hashbrowns”, ontdooi Continue reading
MARYNA SE MOSSELPASTA
MARYNA SE MOSSELPASTA
Aandete! Braai uie knoffel in botter en olyfolie. Na uie gebraai is, voeg halwe suurlemoen se sap by gebraaide uie. Voeg vars mossels by en braai vir so paar minute. Intussen maak so 4 blikkies gerookte mossels oop en hou eenkant. Voeg nou jou klaar gaar spaghetti by.
Voeg nog knoffel en die ander helfte van suurlemoen se sap by en sout en pepper. Sodra alles lekker gemeng is, voeg nou die 4 blikkies gerookte mossels by en braai tot lekker gemeng. Voeg die olie ook by.
Nota: Indien daar genoeg olie/sous in die pan is, pas maar aan deur nie al die blikkies se olie by te sit nie.
Foto en resep: Maryna Kruger
LYNETTE SE MAALVLEISBREDIE IN N ROL
LYNETTE SE MAALVLEISBREDIE IN N ROL
Jy het nodig… 1 middelslag ui in fyn blokkies gesny.. braai saam met knoffel krummels.
Braai dan 500 – 700 g maalvleis saam met ui gooi geurmiddels van jou keuse by
wanneer maalvleis gaar is voeg die volgende by:
1/2 blikkie KOO Butter Beans in Tangy Curry Saucel
1/2 blikkie KOO – Vegetable curry Sweet & picy flavour
1/2 blikkie KOO – Samp & Beans in meat flavoured sauce
1/2 blikkie KOO – Sweetcorn, potato & Green bell Pepper in curry Sauce
50 ml blatjan
laat alles saam kook vir so 10 min
Sny dan bokant van hamburger buns af en druk brood na binne om holte te maak.
Vul brood met vleismengsel en bedien saam met mengel slaai
BRON EN FOTO – Lynette Bamberger Pienaar – Lid
HOENDERGEVULDE BOTTERSKORSIE
HOENDERGEVULDE BOTTERSKORSIE
2 porsies
1 botterskorsie, nie te groot nie
2 ontbeende hoenderborsies, klein blokkies gesny
230 g roasted onion roomkaas
songedroogte tamatie na smaak
chives na smaak
± 1 koppie gekapte sampioene, 2 – 3 grotes Continue reading








