


GIDEON SE DJEERLIKE SPEK TOEBROODJIE
my djeerlike bacon brood !
1 pakkie repiespek
gesnyde kaas
2 snye brood
4 skywe tamatie
plaas die kaas en tamatie tussen twee snye brood en draai die twee snye brood toe met die repiesspek
plaas in n oondpan wat gespuit is en bak op 280 grade vir +- 15 – 20 min tot bros en gaar
Djeeeerlik !
Idee en foto: Gideon Louw










