LEKKER BROODPIZZA
Resep geplaas deur Adam Cloete
Foto: Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
4 wit of bruin snye brood of meer as jy ‘n groter een wil maak
250 g ontbytspek
1 koppie kaas of meer
4 geklitste eiers of meer. (1 eier vir elke sny brood)
tamatiesous of blatjang
Vir die vulsels: uie, green peper, sampioene, hoender net waarvan jy op jou pizza hou.
Smeer die brood met botter en sit in oondpan met gesmeerde kant na onder
Smeer bietjie blatjang of enige sous van jou keuse oor die brood en dan begin jy vulsel op pak net soos wat jy pizza maak. Continue reading



