

TOEBROODJIE IDEES
Almal gaan terug werke en skole toe.
Tyd om die hasie uit die hoed te ruk!!
Probeer gerus van die heerlike toebie idees hieronder:
Sardientjiesmeer
100 g botter/margarien
106 g sardientjies, gedreineer en fyngedruk 10 ml suurlemoensap
25 ml fyngerasperde ui
5 ml worcestersous
1 ml sout
1 ml peper
Meng alles deeglik saam. Continue reading











