

MAGRIET SE SCONE-WICHES
Hierdie is my dierbare skoonsus Magriet se reseppie.
4 eetlepels olie
1 eier
¾ koppie melk
1 koppie koekmeel
2 teelepels bakpoeier
1 ½ koppie Chedder kaas
Knippie sout Continue reading
Category Archives: Ligte Etes / Light Meals
JO-ANNE SE PITZA BROODJIES


JO-ANNE SE PITZA BROODJIES
Snytjies brood se korsies af gesny en plat gerol.
Tamatie paste, kaas, spek ingesit en opgerol.
Doop in geklitste eier, dan meel, dan weer in die eier, en dan in broodkrummels.
Bak in diep olie tot goud bruin. Sien foto’s
Heerlik verby
Resep en foto: Jo-Anne Smit
DUBBEL KAAS, HAM EN AVOKADO ROOSTERBROODJIES


DUBBEL KAAS, HAM EN AVOKADO ROOSTERBROODJIES
Hier is ‘n heerlike roosterbroodjie met Roomkaas, ham, avo en gouda kaas.. ek noem dit sommer “Rina’s dubble cheese ham and Avo toastie” Geniet hom dadelik dat die kaas sommer sulke drade trek… yummies
Brood
ham
avokado
gegeurde roomkaas
gerasperde Gouda kaas
botter
Continue reading
HOE OM JAFFELS TE MAAK




HOE OM JAFFELS TE MAAK
Ek sien daar het n paar mense het gevra hoe maak mens Jaffels
So maak mens
Kry vir jou n Jaffel pan. N Mens kry verskillende vorms. My gunsteling die ronde een
Neem Twee snye brood.
Smeer die een kant van elke sny goed met Botter Nie Margarien nie.
Wel jy kan Margarien gebruik maar ek sukkel altyd om met Margarien die Jaffels mooi bruin te kry en dit brand vas Continue reading
LIEZEL SE FRANSE ROOSTERBROOD


LIEZEL SE FRANSE ROOSTERBROOD
¼ koppie koekmeel
1 koppie melk
1 knippie sout
3 eiers
¼ teelepel kaneel
1 teelepel vanilla geursel
1 eetlepel suiker
6 snytjies Sasko witbrood Continue reading
PITA MET KAAS EN SPEK


PITA MET KAAS EN SPEK
Foto: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het die pita met kaas en spek gemaak vir middagete.
4 pitas
¾ koppie roomkaas
1 blokkie fetakaas
1 koppie gerasperde Mozzarella kaas
paar repies spek
1 – 2 gekookte eiers Continue reading
GEBAKTE GEVULDE AARTAPPELS




GEBAKTE GEVULDE AARTAPPELS
Maalvleis
Aartappels
1 eetlepel knoffel
2 eetlepels worcester sous
Sout en peper
Kaas
Kook aartappels tot gaar.
Hol aartappels uit.
Braai maalvleis en knoffel.
Voeg oorblywende aartappel by maalvleis en vul die uitgeholde aartappels
Strooi gerasperde kaas oor
Bak tot bruin in oond by 180 grade C
FOTO EN RESEP: Cecil Dunhin
SOUFFLE OMELET


SOUFFLE OMELET
Souffle Omelet met gebraaide uie, sampioene, groen-, rooi-, en geel soetrissies, spek en kaas.
3 eiers, geskei
knippie sout
Klits die eierwitte en sout tot styf.
Klits die gele en vou dit by die styf geklitste eierwitte in. Continue reading
THE TOAST WITH THE MOST


THE TOAST WITH THE MOST
Roughly smash 1 avocado, making sure to leave it chunky.
Spread generously onto toasted bread.
Fry an egg in sizzling oil so that the edges crisp up and the yolk is cooked to your preference.
Place the egg onto the bread. Make a dressing with 2 tablespoons sriracha sauce, a squeeze of lime juice, 1 tablespoon olive oil and 1 chopped spring onion. Drizzle the egg with the dressing and serve.
Photo: Petro van Genderen
DUITSE WORS GEREG


DUITSE WORS GEREG
Resep en foto verskaf: Marianne de Beer
FOOD LOVERS RECIPES
1 groen soetrissie
1 Engelse komkommer
25 ml olie
1 blik (410 g) heel geskilde tamaties of 8 klein vars tamaties, ontvel
1 pak (500 g) varkworsies
sout en peper
paprika
Sny soetrissie in repies, verdeel die komkommer in die lengte in kwarte, verwyder die pitte en sny op in 1 cm stukkies. Continue reading

