



GEBAKTE GEVULDE AARTAPPELS
Maalvleis
Aartappels
1 eetlepel knoffel
2 eetlepels worcester sous
Sout en peper
Kaas
Kook aartappels tot gaar.
Hol aartappels uit.
Braai maalvleis en knoffel.
Voeg oorblywende aartappel by maalvleis en vul die uitgeholde aartappels
Strooi gerasperde kaas oor
Bak tot bruin in oond by 180 grade C
FOTO EN RESEP: Cecil Dunhin






