

BASIESE TAMATIESOUS
Maak: omtrent 1 liter (genoeg vir 8 porsies)
60 ml olyfolie
2 uie, gekap
2 selderystokkies, gekap
4 knoffelhuisies, fyngedruk
4 blikke pruimtamaties
2 lourierblare
5 ml droë origanum
10 ml droë basilie
5 ml suiker
’n klein hand vol vars basilie, geskeur Continue reading→














