

KOEKSISTERS GROOTMAAT
Het vandag vir die eerste keer in amper 20 jr koeksisters gebak
Stroop (moet yskoud wees)
20 koppies suiker (wit)
10 koppies water
Kook tot suiker opgelos is. Laat afkoel en plaas in yskas om yskoud te word.
Deeg
6 koppies koekmeel
6 eetlepels maizina hoogvol
6 eetlepels bakpoeier hoogvol Continue reading














